Pres. M­be­te?

Beeld - - VOORBLAD -

Ba­le­ka M­be­te ge­bruik dalk die ge­leent­heid om haar eie pre­si­dents­veld­tog te ver­sterk om­dat sy die waar­ne­men­de pre­si­dent kan word as pres. Ja­cob Zu­ma uit­ge­skop word.

Haar be­sluit oor die ge­hei­me stem­me­ry is moont­lik nie deur die ANC se Na­si­o­na­le Uit­voe­ren­de Ko­mi­tee (NUK) ge­steun nie.

“In dié ge­val het sy die be­sluit ge­neem teen ’n ge­wel­di­ge ri­si­ko vir haar en haar eie po­si­sie. Maar ek dink nie sy sou ’n ge­hei­me stem­ming toe­ge­laat het nie as sy nie vol ver­troue was dat dit guns­tig vir die ANC sou uit­draai nie,” sê

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.