Wat ge­beur as die mo­sie slaag?

Beeld - - VOORBLAD -

) Zu­ma en al die mi­nis­ters en ad­junk­mi­nis­ters ver­loor hul amp­te.

) Ba­le­ka M­be­te word on­mid­del­lik waar­ne­men­de pre­si­dent.

) Hoof­reg­ter Mo­goeng Mo­goeng moet dan ’n da­tum be­paal waar­op die par­le­ment bin­ne 30 dae ver­ga­der om ’n nu­we pre­si­dent aan te wys.

) As ’n nu­we pre­si­dent nie bin­ne 30 dae aan­ge­wys word nie, ont­bind die par­le­ment en ’n al­ge­me­ne ver­kie­sing moet dan ge­hou word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.