S­try­e­ry was oor nu­we ANC­pre­si­dent

Beeld - - NUUS -

Man­di­sa Du­ma en ’n vrien­din het Son­dag­og­gend vroeg in Cu­baña in Four­ways, Jo­han­nes­burg, blyk­baar in ’n s­try­e­ry met M­du­du­zi Ma­na­na be­trok­ke ge­raak oor wie pres. Ja­cob Zu­ma in De­sem­ber as ANC­pre­si­dent moet op­volg, be­rig EWN.

Ma­na­na het hom glo ver­erg en Du­ma ge­klap.

Hy er­ken dit in ’n stem­op­na­me van ’n ge­sprek met Du­ma se broer.

Daar word be­weer dat Ma­na­na die vroue na die par­keer­ter­rein ag­ter­volg het waar die aan­ran­ding voort­ge­sit is.

Vol­gens die EFF het mans in Ma­na­na se ge­sel­skap hom ge­help met die aan­ran­ding.

Ma­na­na het in­tus­sen in ’n ver­kla­ring on­voor­waar­de­lik om ver­sko­ning ge­vra.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.