Tie­ner sterf: Co­li­gny­2 hoor dán oor hof

Beeld - - NUUS - – Su­san Cil­liers

Die twee plaas­wer­kers van Co­li­gny in Noord­wes wat aan­ge­kla word van die dood van ’n tie­ner sal in Ok­to­ber hoor of hul saak in die streek- of hoog­ge­regs­hof aan­ge­hoor sal word.

P­hil­lip S­chut­te (34) en Pie­ter Doore­waard (26) het gis­ter vlug­tig in die land­dros­hof in Co­li­gny op aan­klag van moord ver­skyn.

Frank Le­se­ny­e­go, woord­voer­der van die na­si­o­na­le ver­vol­gings­ge­sag (NVG) in Noord­wes, sê by Doore­waard en

S­chut­te se vol­gen­de ver­sky­ning op 6 Ok­to­ber sal moont­lik oor die hof be­sluit word.

’n Ver­hoor­da­tum sal moont­lik ook dan be­paal word.

Die saak teen Doore­waard en S­chut­te spruit uit ’n voor­val in A­pril, toe Mat­l­ho­mo­la Mos­weu (16) sy nek ge­breek en ge­sterf het na­dat hy van ’n be­we­gen­de bak­kie af­ge­spring of af­ge­gooi is.

S­chut­te en Doore­waard, wat in Mei op borg­tog van R5 000 vry­ge­laat is, sê hy het self af­ge­spring.

Hul­le voer aan hul­le het Mat­l­ho­mo­la be­trap ter­wyl hy son­ne­blom­me in hul werk­ge­wer se mie­lie­land ge­steel het.

Hul­le het hom toe glo op die bak­kie ge­laai om po­li­sie­kan­toor toe te neem, maar hy het na be­we­ring af­ge­spring.

Fo­to’s: SU­SAN CIL­LIERS

Doore­waard

S­chut­te

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.