Ge­vier­de skry­wer en ak­tri­se word 84

Beeld - - NUUS - Jo Prins

Wil­ma S­toc­ken­ström het ’n ge­ka­li­breer­de in­heem­se stem ge­gee aan die woes­tyn­ge­bie­de, die tro­pie­se land­skap­pe en die o­se­a­ne van Sui­der-A­fri­ka.

So het die dig­ter Da­niel Hugo gis­ter ge­sê op S­toc­ken­ström, een van die land se voor­ste skry­wers en dig­ters, se 84ste ver­jaar­dag.

Sy is op 7 Au­gus­tus 1933 in Na­pier in die O­ver­berg ge­bo­re.

“Haar sin­tuig­li­ke en in­tel­lek­tu­e­le waar­ne­ming is nooit ver­troe­bel deur self­ge­sen­treerd­heid of ro­man­tiek nie,” sê Hugo.

“Sy kyk skerp en for­mu­leer tref­se­ker. Sy han­teer A­fri­kaans as ’n pre­si­sie-in­stru­ment, ’n so­nar, ’n seis­mo­graaf.”

S­toc­ken­ström, be­kend as ak­tri­se en dra­ma­turg, het eers in die laat 1960’s be­gin dig. Sy het on­der meer die Hert­zog­prys ge­wen (1977) vir haar bun­del Van ver­ge­tel­heid en glans.

Die li­te­ra­tor Lou­i­se Vil­joen sê S­toc­ken­ström is een van die merk­waar­dig­ste dig­ters in A­fri­kaans.

“Haar wrang blik op die mens wat vir hom­self die ma­te­ri­ë­le en in­tel­lek­tu­e­le mees­ter­skap van die pla­neet toe­ge­ëi­en het, was haar tyd ver voor­uit.”

An­tjie Krog sê: “Wil­ma is hel­der­sien­de.

“Haar taal is klip. Sy is die hard­ste wat ’n vrou nóg in A­fri­kaans kon wees. Ek dank haar daar­voor.”

Jo­an Ham­bid­ge, me­de­dig­ter en ’n vrien­din van S­toc­ken­ström, het haar “van har­te” ge­luk­ge­wens.

Die ak­teur To­bie Cron­jé, wat S­toc­ken­ström se­dert haar dae by Truk ken, sê sy is ’n e­nig­ma.

“Sy’s ’n fe­no­me­na­le vrou . . . om­dat sy so an­ders dink.”

Wil­ma S­toc­ken­ström

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.