13 450

Beeld - - NUUS -

Dwars:

1. He­wig klop, soos ’n hart

8. Aan­pas, by­voor­beeld by die heer­sen­de norm

9. P­helps en Le Clos, om net twee te noem!

10. Voor­naam van Kor­boet, ge­we­se Rus­sie­se gim­nas wat be­kend­heid ver­werf het met haar “Kor­boet­flip”

12. Oor­dre­we moe­der­lik

14. Be­leef

15. S­waap

17. Af­trek­sel van kruie

18. Weer­klank

19. Aan­sit­tyd

21. O­pen­ba­re ver­voer

22. Ge­bak

Af:

2. Nie in die juis­te ver­hou­ding nie, soos die ver­de­ling van be­sit­tings oor die wê­reld heen

3. Ge­mas­ker­de stro­kies­prent­held van vroe­ër, ook be­kend as “die gees wat wan­del”

4. Ge­wrig­te

5. Op­ge­he­we vlek­kie op die vel

6. See­kos wat ge­stoof is

7. Deel van ’n o­pe­ra

11. Op­gaar­plek vir ko­ring

13. S­tu­die van wyn­bou en wyn­soor­te

16. Een van tien ge­ly­ke de­le

17. Nie­te­min

18. Dis­tan­sies

20. Sak­vor­mi­ge uit­groei­sel

Op­los­sing van 13 449 Dwars:

7. Gou­dief; 8. Boeie; 9. Goud­stad; 10. Roef; 15. S­teg­ge; 16. Me­lo­die; 19. S­nap­haan; 22. Slaag; 23. Née; 24. Be­skou­ing.

Af:

1. Eg­ter; 2. Bui­se; 3. Wieg;

4. A­fruk; 5. Ge­ma­tig; 6. Wet; 8. Be­set­te; 11. Geen;

12. Rei; 13. Ge­bal­de; 14. Oor­saak; 17. Ei­na; 18. Waan; 20. Prag; 21. Neef.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.