Oor B­rit­te en ons al­mal se op­tre­de

Beeld - - KOMMENTAAR -

I­zak S­mal­man

I­zak Bergh noem te­reg in sy brief van 04.08 dat B­rit­tan­je die wê­reld wou in­palm in die waan dat hy dit tot voor­deel van die be­trok­ke ko­lo­nies doen.

Voeg daar­by dat die En­gel­se in die Ang­loBoe­re­oor­log die vroue en kin­ders van die

Boe­re in kon­sen­tra­sie­kam­pe laat ly het on­der die voor­wend­sel dat dit ge­doen word om hul­le te be­skerm.

So het die Jo­de ge­meen hul­le ont­wik­kel die e­ko­no­mie in Duits­land. Tog is dit eer­der vir eie ge­win be­doel.

Die Na­si­o­na­le Par­ty, waar­van ek ’n groot on­der­steu­ner was, het die arm­blan­ke­vraag­stuk met me­ning ge­pak en in die pro­ses net die wit men­se be­voor­deel. Die­self­de pad is ge­volg toe swart men­se se grond ont­ei­en en hul­le op plek­ke af­ge­laai is waar ve­le plak­kers­kam­pe ont­staan het.

So dink die hui­di­ge re­ge­ring hy kan die fou­te van die vo­ri­ge re­ge­ring reg­stel deur grond ook son­der ver­goe­ding te ont­ei­en.

So gee die DA voor dat hy die par­ty op koers hou deur He­len Zil­le te ros­kam, dog word dit eer­der ge­doen om swart steun te kry.

So gooi I­zak S­mal­man (die uwe) klip­pe uit sy glas­kas­teel na al­mal met wie hy ver­skil.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.