Wit­tes skuif oor me­rie­te

Beeld - - KOMMENTAAR -

PC P­re­to­ri­us

’n Ar­ti­kel in News24 met die op­skrif “We’re run­ning out of whi­tes” het be­trek­king. Daar­in word sta­tis­ties be­wys hoe die wit ge­deel­te van ons be­vol­king af­neem.

Daar is myns in­siens s­legs een oor­koe­pe­len­de re­de – me­rie­te.

Wan­neer me­rie­te nie meer die maat­staf vir er­ken­ning is nie, wat ís dan?

In die sa­ke­wê­reld en die a­ka­de­mie is dit in­ter­na­si­o­naal nog die maat­staf en die suk­ses­vol­le toe­pas­sing daar­van het Eer­ste­wê­reld­lan­de tot stand ge­bring.

In dié lan­de blom on­der­ne­mings, want die a­ka­de­mie­se on­der­bou is daar om diens van goeie ge­hal­te te le­wer en en­tre­pre­neur­skap aan te moe­dig.

Dit is op­val­lend dat die suk­ses­vol­ste lan­de ook die bes­te u­ni­ver­si­tei­te het.

In Suid-A­fri­ka vind tans pre­sies die teen­oor­ge­stel­de plaas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.