Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - MIDDELBLAD -

SMS’e met die naam en plek van die skry­wer kry voor­keur. SMS’e son­der ‘n naam of skuil­naam word nie oor­weeg nie. V Ai, die DA draf vir die sim­pel­ste din­ge hof toe. – Hans VP V Moe­nie a­sem op­hou nie. Die mo­sie van wan­troue gaan nie slaag nie. Die vol­gen­de dag ska­ter­lag Nom­mer Een weer soos ’n hi­ë­na op al wat koe­rant­voor­blad is. – Ma­rie de Wet V Nooit ge­dink Ba­le­ka M­be­te gaan lof van my kry nie. Uit­ste­ken­de be­sluit oor ge­hei­me stem­ming. – Hans Vil­joen, Ve­ree­ni­ging V Ek dag ek val van my TV­bank af toe ek die spea­ker se aan­kon­di­ging hoor! – Ver­baas, Jo­han­nes­burg V Ge­hei­me stem­ming? Lek­ker s­weet, Ja­cob Zu­ma, lek­ker s­weet. – Nu­we M­be­te­fan V Die ANC sal weer die een of an­der truuk reg­hou so­dat Zu­ma steeds oor­leef. – Jan V VO gro­te Gert! Gaan on­se ad­junk­mi­nis­ter van sport in die ge­heim ook “vir die ANC” stem? – Hof­nar V Dink net hoe­veel hui­se kan die re­ge­ring bou deur die SAL te ont­bind, E­s­kom te p­ri­va­ti­seer en pri­va­te­sek­tor­be­stuur­ders te kon­trak­teer vir

an­der staats­kor­po­ra­sies. – Hen­na, Cen­tu­ri­on V Op­pas vir dag­ga – jul­le maak ’n fout. – Ro­ker

V Ek het al met baie laf­aards te doen ge­had. Maar die per­soon ag­ter die uit­lek van die so­ge­naam­de op­na­mes oor A­mor Vit­to­ne is die moe­der van al­le laf­aards. – De­on O­den­daal V Ai, nou wil Paul Mas­ha­ti­le ook staan vir pre­si­dent. Gaan Jan Rap en sy maat nou hul hoed in die ring gooi? – Ben­nie du Toit V “Kos­pry­se styg nie som­mer ver­der” – Sa­keBeeld: Ek glo dit net nie. Wan­neer kom die pry­se dan ’n slag af? – Moe­de­loos V Ek hoop Je­re­my Clark­son her­stel gou van sy long­ont­ste­king. Voor­waar die bes­te TV­aan­bie­der nóg en die ge­sag­heb­bend­ste mo­tor­joer­na­lis van al­le tye. – Pe­trol­kop, Boks­burg V Nog­al in­spi­re­rend om te kon lees van Mar­tie van Wyk (99), wat op Vrou­e­dag 100 jaar oud Je­re­my Clark­son word. – San­tie V Stem saam met René oor die brui­de se ge­peu­ter met hul oor­bel­le. Ek ge­niet dit om na hul fo­to’s te kyk. – Het­ta, Ger­mis­ton V Oor deel­na­me aan die G­rens­oor­log: Waar kom Ben aan sy stel­ling “die mees­te suk­kel van­dag gees­te­lik en gel­de­lik”? Dis twak, om dit sag te stel. – Loep, P­re­to­ria

V Beeld, pu­bli­seer as­se­blief die eer­ste hoof­stuk van nu­we A­fri­kaan­se ro­mans. Ek wil graag koop en on­der­steun, maar is te bang om ’n boek te koop van ’n skry­wer wie se werk ek nog nie ge­lees het nie. – El­ma­ri

V So ge­daan van Kro­toa. Hul oor­do­seer ons so­dat ons nie sal gaan kyk nie. – Ma­ri­an­ne Louw V Le­on van Nier­op gee Kro­toa 9/10, La­e­ti­tia Pop­le twee ster­re. Van Rie­beeck ver­krag haar. Moet ’n mens gaan kyk?! – JPT, M­pu­ma­lan­ga V Wie het ’n on­ge­mag­tig­de kon­trak aan ’n kou­gom­maat­skap­py ge­gee om par­le­ments­le­de van kou­gom te voor­sien? – Nel­lie, Qu­eens­wood V Ag nee wat, Ca­ri­na van P­re­to­ria, gun die mans hul baar­de. Hul­le soek self hul vlooie. Be­baard of glad ge­skeer, el­ke mens het die reg om oor sy voor­koms te be­sluit. – Liz, Jo­han­nes­burg V Ge­or­ge, waar koop jy die draai­en­de goed wat flits om die dui­we van jou dak af te hou? – Sue V S­taats­pen­si­oe­ne: My skat­ryk vrien­din gaan ook aan­soek doen om ’n staats­pen­si­oen na­dat van haar skat­ryk vrien­de se aan­soe­ke om ’n staats­pen­si­oen ge­slaag het. S­kan­de. – Jo­han G V Ag, I­van en Don­na­lee, jul­le knyp die kat lank­al in die don­ker. Ou nuus. – Le­ser, P­re­to­ria V Wens ons toe­skou­ers kan een keer die S­pring­bok­span kies. – An­ne­li V Maak Fran­co Mos­tert die Bok­kap­tein. – T­hys

V Rooi­ en geel­kaar­te is so on­reg­ver­dig. Hul­le straf nie net die spe­ler nie, maar die res van die span. Straf die spe­ler met ’n straf­skop en trek geld af. As K­wag­ga Sa­ter­dag kon voort­speel, sou die Leeus ge­wen het. – Wou­ter S­chnet­ler

V On­ge­ag die tel­ling en voor­val trots op die Leeus se deur­lo­pen­de veg­gees, met ys­ter­kap­tein en lei­er. – Frans, Er­me­lo V Wel­ge­daan, Leeus, jul­le het ons ure sê rug­by­ge­not be­sorg. Voor­spoed, Jo­han Ac­ker­mann. – Jo­han, M­bom­be­la (Nel­spruit) V Die Leeus is net een­vou­dig deur ’n be­ter K­wag­ga S­mith span in die eind­stryd ge­klop. – Hen­ry, Cen­tu­ri­on V Ge­luk, Cru­sa­ders, die Leeus het ook ge­cho­ke. – F­red­dy, Hel­der­kruin V Ai, K­wag­ga, jam­mer oor die rooi­kaart! Ons weet jy is ’n eer­li­ke en har­de spe­ler son­der ve­nyn! Ver­ge­we jou­self en gaan aan met jou goeie spel! – A­dri V V K­wag­ga bly die spe­ler van die Su­per­reeks. – Ockie S­try­dom V Die Leeus het mis­kien nie die tro­fee ge­wen nie, maar het dui­sen­de har­te in die pro­ses ver­o­wer. – Jan van Gaal­en V Hoe­ra vir die Blou Bul­le se Cur­rie­be­ker­span, wat die Leeus ver­woes het. – Hen­nie, Mid­rand

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.