Al­le­gaar­tjie van ge­sou­te mu­si­kan­te en de­bu­tan­te se klan­ke

Beeld - - KUNS & VERMAAK -

Daar is mu­siek op pad wat gaan don­der en daar is al­bums reeds be­skik­baar wat ’n goeie rom­mel of twee af­gee. Ma­ri­a­na Ma­lan het gaan luis­ter.

Ka­ren Zoid

is ge­wil­der as Jus­tin Bie­ber in SuidA­fri­ka.

Die eer­ste en­kel­spe­ler van haar nu­we A­fri­kaan­se al­bum Op die oom­blik (die eer­ste in ses jaar) is die af­ge­lo­pe Vry­dag­og­gend uit­ge­reik en het da­de­lik op­ge­skiet na nom­mer een op iTu­nes se A­fri­kaan­se speel­lys.

Teen gis­ter was Zoid ook bo­aan die al­ge­me­ne speel­lys in Suid-A­fri­ka. Jus­tin Bie­ber is in die twee­de plek op die lys van die top-100 en­kel­spe­lers in die land.

Die al­bum word amp­te­lik op 11 Au­gus­tus tus­sen 20:00 en 21:00 op RSG be­kend ge­stel in ’n reg­streek­se uit­sen­ding uit die SAUK-a­tel­jee in See­punt.

Vol­gens ’n me­di­a­ver­kla­ring wis­sel die in­houd van die nu­we al­bum van klas­sie­ke rock, siel­vol­le kom­po­si­sies en krag­ti­ge bal­la­des tot iets met ’n tik­kie spot.

Zoid en haar or­kes (S­chalk van der Mer­we, Hen­ry S­teel en Tim Ran­kin) speel al se­we jaar saam. Hul­le het ver­le­de jaar met Ky­le Pe­ter­sen op kla­vier be­gin werk en Ky­le het ook saam ge­skryf aan die lied­jie “Vir jou.”

Zoid volg die al­bum op met ’n kort­film, eint­lik ’n vi­su­e­le al­bum, ver­vaar­dig deur S­ho­wMax. Dit is op 20 Au­gus­tus op kykNET te sien. Op 24 Au­gus­tus word sy die eer­ste SuidA­fri­kaan­se san­ger wat ’n vi­su­e­le al­bum op iTu­nes gaan uit­reik. In­ter­na­si­o­na­le kuns­te­naars wat al soort­ge­ly­ke vi­su­e­le al­bums uit­ge­reik het, sluit in Beyon­cé, Dra­ke en Brad Pais­ley.

Nog nu­we al­bums word eers­daags uit­ge­reik.

G­ret­he van der Mer­we

se twee­de vol­leng­te al­bum,

Jy weet, word op Woens­dag 23 Au­gus­tus in die Drost­dy-te­a­ter in S­tel­len­bosch be­kend ge­stel. Sy skryf haar mu­siek rond­om haar eie er­va­rings en oor plek­ke waar sy al was. Die lied­jie “Hier­die plek” op die al­bum gaan aan­dag trek. Haar pa het die li­rie­ke ge­skryf en be­skryf die Klein-Ka­roo van haar klein­tyd.

He­le­na Het­te­ma

stel 21 plus (2017) op 16 Sep­tem­ber in die At­ter­bu­ry-te­a­ter in P­re­to­ria be­kend. Hier­die op­tre­de vier 22 jaar se­dert haar eer­ste CD, Fool’s Gold, uit­ge­reik is.

Die al­bum van die drie broers Re­no, Jeff en Da­vid-Lee Ge­ric­ke is ook op pad. Hul­le noem hul­self 1925Band. Die al­bum se ti­tel is Eint­lik nog­al baie. Die ti­tel­snit was die te­ma­lied van die ge­lyk­na­mi­ge rol­prent wat ver­le­de jaar in No­vem­ber uit­ge­reik is. Die lied­jie het die nom­me­reen­plek op ver­skeie ra­di­o­sta­sies in Suid-A­fri­ka se tref­fers­pa­ra­des be­haal en die fliek is in­ter­na­si­o­naal ver­sprei.

Die al­bumuit­rei­king sal in Sep­tem­ber in Kaap­stad en P­re­to­ria plaas­vind. Hou 1925Band se so­si­a­le­me­di­a­blaaie dop vir meer in­lig­ting.

Nu­we al­bums reeds op die rak: Len Mul­ler:

Oog van die storm Dis Mul­ler se twee­de a­tel­jee-al­bum en is a­koes­ties met ban­jo, mond­fluit­jie, tjel­lo en a­koes­tie­se ki­taar. Sy eer­ste al­bum, Dood­ge­wo­ne a­von­tuur wat in 2015 uit­ge­reik is, het hom amp­te­lik aan die mu­siek­be­dryf be­kend ge­stel en heel­wat tref­fers en be­noe­mings het ge­volg, on­der meer G­hoe­ma- en Tem­po-be­noe­mings vir man­li­ke kuns­te­naar van die jaar en nu­we­ling van die jaar.

Die en­kel­snit “S­mag na jou” is ge­bruik op die klank­baan van die ro­man­tie­se ko­me­die S­trik­das.

Die en­kel­snit “Sing vir sen­te”, wat hy saam met Fa­ra­way Ge­or­ge ge­skryf het, is op 5 Ju­nie uit­ge­reik en kan ge­reeld oor die ra­dio ge­hoor word.

S­ha­ro­ney:

Skyn

Die lied­jies is hoof­saak­lik uit die pen van ADAM en Vaug­han Gar­di­ner en be­staan uit op­ge­wek­te dans­mu­siek

Die eer­ste en­kel­snit, “Skyn”, is reeds be­kend ge­stel.

As lid van die Per­for­mer Cor­ner, is sy ook deur re­gis­seur At S­try­dom ge­na­der om deel te wees van sy pro­duk­sie Wa­sem. Haar mu­siek­loop­baan het eg­ter eers be­gin vlam­vat toe Hugo Lu­dik, van Mu­se Pro­ducti­ons, haar ta­lent raak­ge­sien het ty­dens ’n voor­ver­to­ning vir ADAM en hy haar toe on­der sy vlerk ge­neem het.

Jan­nie en Cor­lea:

Un­f­or­get­ta­ble Jan­nie Mool­man en Cor­lea Bo­tha het as so­lo­san­gers geen be­kend­stel­ling no­dig nie.

As nie­amp­te­li­ke sang­paar was hul al­bum Al­le paaie lei na Ro­me ’n blits­ver­ko­per.

Hul­le het in 2011 vir die eer­ste keer saam op­ge­tree op die Klein Ka­roo Na­si­o­na­le Kuns­te­fees waar hul­le die du­et “The Pray­er” ge­sing het. Un­f­or­get­ta­ble se 15 lied­jies is ro­man­ties en spe­si­aal vir hul stem­me ver­werk.

El­mé:

Rooi­wyn en lief­de

El­mé Ja­cobs C­hurr maak haar de­buut in die mu­siek­be­dryf met hier­die al­bum. Sy het die meer­der­heid van die lied­jies (10 uit die 13) self ge­kom­po­neer.

Sy was al lid van die Bar­ny­ard se ver­maak­lik­heids­groep met on­der meer Su­per Troopers (2010 tot 2011) en Bon­fi­re He­arts (2015) en het al in Zan­zi­bar en Hong­kong op­ge­tree.

Op die al­bum sing sy on­der meer “Neem my op vler­ke”, die lied wat An­ne­li van Rooy­en ge­wild ge­maak het.

Een van die hoog­te­pun­te op die al­bum is Chris Torr se “S­til­le wa­ters” met een­vou­di­ge kla­vier­be­ge­lei­ding.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.