S­tern­werk kan R5 m. of meer in Lon­den haal

Beeld - - KUNS & VERMAAK - La­e­ti­tia Pop­le

The Red D­ress, ’n por­tret­stu­die deur Ir­ma S­tern – een van Suid-A­fri­ka se pi­o­nier­kuns­te­naars – gaan in Lon­den op­ge­veil word. Meer as vyf de­ka­des ná haar dood be­haal haar werk steeds top­pry­se.

Dié kleur­ry­ke kuns­werk van ’n jong Kaaps-Ma­lei­se vrou word op 13 Sep­tem­ber deur die af­sla­er Bon­hams in Lon­den op­ge­veil. S­tern (18941966) het dit in 1949 – in wat be­skou word as een van haar kre­a­tief­ste tyd­per­ke – ge­verf.

Die ge­raam­de prys is tus­sen R4,3 mil­joen en R5,2 mil­joen.

An­der hoog­te­pun­te op die vei­ling sluit in J.H. Pier­neef (18861957) se Hart­bees­poort­dam, wat in 1946 ge­skil­der is. Dit is ’n wy­si­ging van een van die kuns­te­naar se be­lang­rik­ste op­drag­kuns­wer­ke vir die Jo­han­nes­burg­se sta­sie wat as die sta­sie­pa­ne­le be­kend sou­word.

Ge­r­ard Se­ko­to (1913-1993) se Con­go­le­se Maid word ook op­ge­veil en die op­brengs word op R500 000 ge­raam ter­wyl die ver­wag­te prys vir Ro­bert G­rif­fit­hs Hod­gins (1920-2010) se The In­ter­ro­ga­ti­on Room op R300 000 ge­raam word.

In 2011 is S­tern se o­lie­verf­skil­de­ry ge­ti­teld Arab P­riest vir ’n re­kord­prys van

£3 044 000 (so­wat R53,3 mil­joen) deur Bon­hams ver­koop.

The Red D­ress, ’n o­lie­verf­por­tret deur Ir­ma S­tern, ge­da­teer 1949 (86 cm x 56 cm). ©Bon­hams

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.