Herschel­le gee naas­bes­tes se kol­wers raad

Beeld - - SPORT - Jo­hann de Ja­ger

Die Suid-A­fri­kaan­se A-span hoop dat die raad van die voor­ma­li­ge Pro­tea-kol­wer Herschel­le Gibbs die ding sal doen wan­neer hy In­dië se naas­bes­tes van­dag in die eind­stryd van die drie­hoe­ki­ge een­dag­reeks pak.

Die twee span­ne was in twee na­el­byt­stry­de voor­af ge­wik­kel waar­in elk ’n slag aan die wen­kant was.

Die SA A-span se af­rig­ter, S­hukri Con­rad, is te­vre­de met die span se boul­werk tot dus­ver in die reeks, maar hy hoop dat die kol­wers van­dag by Tuks ook uit­ein­de­lik met ’n af­ge­ron­de ver­to­ning vo­ren­dag sal kom.

Hy sê hul­le pro­beer die kol­wers oor­tuig om ’n ag­gres­sie­we be­na­de­ring te volg.

“Ons het daar­om vir Herschel­le, een van die bes­te een­dag­spe­lers in sy speel­dae, be­trek. Hy moet die spe­lers daar­mee by­staan en hy moet hul­le ver­al ook help om die tel­ling in die mid­del­ste boul­beur­te aan die rol hou.

“Ons het wat die boul­werk be­tref nog in el­ke wed­stryd ’n goeie be­gin ge­had. Ons het el­ke keer twee of drie paal­tjies in die krag­spel ge­kry.”

Dit het die draai­ers vol­gens Con­rad baie ge­help.

Die boul­werk van die twee hot­klou-draai­bou­lers, Aa­ron P­han­gi­so en Ta­braiz S­ham­si, kan van­dag deur­slag­ge­wend wees.

P­han­gi­so se tien paal­tjies is die mees­te tot dus­ver.

As die gas­heer vroeg van die In­die­se kap­tein, Ma­nish Pan­dey, ont­slae kan raak, sal hul­le ’n groot slag slaan.

Pan­dey het nog net een keer in vier beur­te – in die eer­ste wed­stryd teen SA A – sy paal­tjie ver­loor. Sy 275 lo­pies is die mees­te in die reeks.

) Drie spe­lers in die Pro­te­as se toets­groep – Ai­den Mar­kram, Du­an­ne O­li­vier en An­di­le P­hehluk­wa­yo – is in­ge­sluit in die SA A-span vir die span­ne se twee vier­dag­wed­stry­de.

Die Ti­tans se by­breek­bou­ler S­haun von Berg is ná ’n goeie sei­soen die eer­ste keer by die A-span be­trek. Die eer­ste vier­dag­stryd be­gin Sa­ter­dag in Be­no­ni en die twee­de word in Pot­chef­stroom ge­speel.

) SA A­span vir vier­dag­wed­stry­de: Ai­den Mar­kram (k), S­te­phen Cook, Ju­ni­or Da­la, Beuran Hen­dricks, Hein­rich Klaas­en, Da­vid Mil­ler, Du­an­ne O­li­vier, Da­ne Pa­ter­son, An­di­le P­hehluk­wa­yo, Da­ne Piedt, Omphi­le Ra­me­la, Ru­di Se­cond, Ja­son S­mith, S­haun von Berg, K­ha­ya Zon­do.

Herschel­le Gibbs

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.