Ai, hoe lek­ker om Blou Bul te wees

Beeld - - KOMMENTAAR -

Wat ’n sa­li­ge ge­voel van­og­gend om as Blou Bul-on­der­steu­ner wak­ker te word. ’n Nu­we rug­by­e­ra het aan­ge­breek.

Eer­stens sit al die Leeu-on­der­steu­ners van­dag met ’n rooi­kaart in hul mond. Dit na­dat ons maan­de lank na hul ge­spog moes luis­ter oor ’n tro­fee “wat klaar ge­wen is”.

Om al­les te kroon, skuif die fo­kus nou na die Cur­rie­be­ker, waar die Blou Bul­le die Leeus ’n goeie af­ran­se­ling ge­gee het. Ai, lek­ker bly da­rem maar lek­ker.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.