Uit die Woord

Beeld - - MIDDELBLAD -

Lie­we kin­ders, ons lief­de moe­nie net woor­de en lip­pe­taal wees nie, maar moet met die daad be­wys word, en dan in op­regt­heid. – 1 Joh. 3:18

Wie nie lief­het nie, het geen ken­nis van God nie, want God is lief­de. – 1 Joh. 4:8

Wie aard­se be­sit­tings het en sy broer sien ge­brek ly, maar geen ge­voel vir hom het nie – hoe kan die lief­de van God in hom wees? – 1 Joh. 3:17

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.