Blou Bul­le gee jong Lib­bok sy CB­kans

Beeld - - SPORT -

Ma­nie Lib­bok, die veel­sy­di­ge ag­ter­spe­ler van die Suid-A­fri­kaan­se o.20-ryg­by­span, maak mô­re op Lof­tus Vers­feld sy Cur­rie­be­ker­bui­ging teen die Haaie.

Lib­bok is in­ge­sluit in die plek van War­rick Ge­lant, wat in die S­pring­bok­groep vir die ko­men­de Rugbykampioenskap in­ge­sluit is.

Net soos Ge­lant was die ta­lent­vol­le Lib­bok ook ’n leer­ling aan die Ho­ër­skool Ou­te­ni­qua in Ge­or­ge.

Die lin­ker­vleu­el Jam­ba U­len­staan­de go het in­tus­sen van sy be­se­ring her­stel en ver­vang Ke­fent­se Mahlo.

Die af­rig­ter, Nol­lis Marais, het die skrum­ska­kel An­dré War­ner in­ge­sluit om Piet van Zyl ’n rus­kans te gee om­dat die Bul­le van­dees­week twee keer speel. I­van van Zyl is op die bank. ) Die Blou Bul­le se span is: Ma­nie Lib­bok, Tra­vis Is­mai­el, Fran­co Nau­de, Burger O­den­daal, Jam­ba U­len­go, To­ny Jan­tjies, An­dré War­ner, Nic de Ja­ger, Jan­nes Kir­sten, Boom Prins­loo (kap­tein), Ru­ben van Heer­den, Ir­ne Herb­st, John­Roy Jen­kin­son, Jan­Hen­ning Campher,

Pier­re S­choe­man. PLAASVERVANGERS: Jaco Vi­sa­gie, Matthys Bas­son, A­bon­gi­le Non­k­ont­wa­na, S­haun A­den­dorf, I­van van Zyl, D­ries S­wa­ne­poel, JT Jack­son.

In­tus­sen het die uit­son­der­li­ke lei­er­skap­ei­en­skap­pe van die los­voor­spe­ler Niell Jor­daan daar­toe ge­lei dat hy as kap­tein van die Vry­staat-C­hee­tahs aan­ge­wys is in die af­we­sig­heid van die Bok-sen­ter Fran­cois Ven­ter, be­rig O­wen Kock.

Die Vry­staat-brei­er Ro­ry Dun­can, het sy ver­troue in Jor­daan uit­ge­spreek met die be­kend­ma­king van sy span vir

mô­re se der­de Cur­rie­be­ker­wed­stryd teen die Pu­mas in M­bom­be­la.

) Die Vry­staat­C­hee­tahs span is: Clay­ton Blom­me­tjies, Ro­sko S­pe­cman, Wil­li­am S­mal­lS­mith, Rayno Ben­ja­min, Ma­ka­zo­le Ma­pim­pi, Niel Marais, S­haun Ven­ter, Jas­per Wie­se, Hen­co Ven­ter, Niell Jor­daan (k), Re­niel Hugo, Jus­tin Bas­son, Ara­nos Coet­zee, Ja­c­ques du Toit, Ox N­che. PLAASVERVANGERS: Rei­nach Ven­ter, Jo­seph D­we­ba, Ry­nier Ber­nar­do, Ju­ni­or Po­ko­me­la, Zee Mk­ha­be­la, JW Jon­ker, Mal­colm Ja­er

Die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie hoop om in van­jaar se reeks nog waar­de uit Huw Jo­nes te put voor­dat hy hom la­ter van­jaar by die Glas­gow War­ri­ors in

S­kot­land aan­sluit, be­rig S­te­phen Nell.

Jo­nes (23) maak mo­re in Kim­ber­ley teen G­rie­kwas uit­ein­de­lik sy te­rug­keer na­dat hy in Maart sy dy­spier ge­skeur het in S­kot­land se Se­s­na­sies­wed­stryd teen I­ta­lië.

) Die WP se span is: SP Marais, Se­a­be­lo Se­nat­la, EW Vil­joen, Mi­chal Ha­z­nar, B­jorn Bas­son, Kurt Co­le­man, De­waldt Du­ve­na­ge, Ni­zaam Carr, Ko­bus van Dyk, S­te­ph de Wit, JD S­chic­ker­ling, Chris van Zyl (k), Wil­co Louw, Ra­mo­ne Sa­mu­els, JC Jan­se van Rens­burg. PLAASVERVANGERS: S­car­ra N­tu­be­ni, Mi­cha­el Kum­bi­rai, Ju­rie van Vuur­en, Jaco Coet­zee, Ja­no Ver­maak, Huw Jo­nes, Da­mi­an Wil­lem­se.

Fo­to: GALLO

Ma­nie Lib­bok op die aan­val vir die Blou Bul­le se o­19­span.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.