Le­gen­da­rie­se Aus­sie­na­el­lo­per ver­loor haar stryd

Beeld - - SPORT - – Reu­ters

Die le­gen­da­rie­se Aus­tra­lie­se na­el­lo­per Bet­ty Cut­hbert, die e­nig­ste at­leet wat ’n O­lim­pie­se goue me­dal­je in die 100, 200, én 400 m ge­wen het, het op 79 aan ver­sprei­de skle­ro­se ge­sterf. Sy het meer as 50 jaar teen dié toe­stand ba­klei.

Cut­hbert het die

100 en 200 as ’n tie­ner op die O­lim­pie­se S­pe­le in Mel­bour­ne in 1956 ge­wen, en het agt jaar la­ter, ná ’n kort uit­tre­de, goud in die 400 in To­kio ver­o­wer. Sy was ook ’n lid van Aus­tra­lië se 4x100­af­los­span wat ’n wê­reld­re­kord op die O­lim­pie­se S­pe­le in Mel­bour­ne op­ge­stel het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.