An­der­son klim 13 plek­ke on­danks ne­der­laag

Beeld - - SPORT - – Reu­ters

Die Duit­ser A­lex­an­der Z­ver­ev het sy krag­ti­ge af­slaan ge­bruik om Suid­A­fri­ka se Ke­vin An­der­son (31) Son­dag in skoon stel­le met 6­4, 6­4 in die eind­stryd van die Ci­ti Ope te ver­slaan.

Z­ver­ev (20) het die eind­stryd in net min­der as 70 mi­nu­te ge­wen voor­dat hy die toe­jui­ging deur die ska­re, wat sy ou­ers en hond in­ge­sluit het, aan­vaar het. “Sas­cha” soos hy be­kend staan, het soos Ra­fa­el Na­dal al vier toer­nooie van­jaar ge­wen. S­legs Ro­ger Fe­de­rer, met vyf, het al meer ti­tels in 2017 ver­o­wer. An­der­son het met sy twee­de plek R2.3 mil­joen ver­dien en 13 plek­ke op die wê­reld­rang­lys tot 32ste ge­klim.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.