Brons vir veg­ten­de Cas­ter

Beeld - - SPORT - Wim P­re­to­ri­us

Cas­ter Se­me­nya het gis­ter op dra­ma­tie­se wy­se die brons­me­dal­je ver­o­wer in die 1 500 m by die die In­ter­na­si­o­na­le Ver­e­ni­ging van At­le­tiek­fe­de­ra­sies (IAAF) se Wê­reld­kam­pi­oen­skap­pe in Lon­den.

Dit het ge­lyk of Se­me­nya se dop­pie ge­klink was toe sy ne­gen­de was met 300 m oor, maar sy het rond­om die laas­te draai die voet op die pe­trol­pe­daal ge­sit en by ’n rits vroue ver­by­ge­storm.

Uit­ein­de­lik was dít ge­noeg vir die der­de plek – net-net. Sy het die B­rit­se tuis­guns­te­ling Lau­ra Muir met net se­we hon­derd­stes van ’n se­kon­de om die der­de plek ge­klop, met ’n tyd van 4:02.90.

Faith Ki­py­e­gon van Ke­nia is as die wê­reld­kam­pi­oen ge­kroon in 4:02.59, met Jen­ni­fer Simp­son van die VSA wat sil­wer ge­wen het in 4:02.76.

Die Suid-A­fri­kaan­se blit­se Way­de van Nie­kerk en A­ka­ni Sim­bi­ne het al­bei vroe­ër gis­ter hul plek­ke in die half­eind­ron­de van die 200 m be­spreek, maar vir die jong Cla­ren­ce Muny­ai was daar groot hart­seer.

Van Nie­kerk, wat Son­dag ook aan die half­eind­ron­de van die 400 m deel­ge­neem het, het nooit no­dig ge­had om na twee­de rat oor te ska­kel ty­dens sy uit­dun nie, en ter­wyl die res ge­swoeg het om by te bly het hy vroeg-vroeg al be­gin draf. Hy was baas in 20.16 sek. met heel­wat oor in die tenk.

B­rit­tan­je se Da­niel Tal­bot het die­self­de tyd ge­hard­loop, ’n per­soon­li­ke bes­te vir hom, met ’n dui­send­ste van ’n se­kon­de wat hul­le ge­skei het.

Van Nie­kerk het breed ge­glim­lag ter­wyl hy die wen­streep oor­ge­steek het.

I­saac Makwa­la van Botswa­na, wat tans die voor­ste tyd in die wê­reld hou met 19.77 sek., het ont­trek aan dié i­tem. Die me­di­a­per­soon van die Di­a­mant­li­ga-reeks se S­jan­ghai­been, Jo­an Avé, het op T­wit­ter ge­sê die me­die­se per­so­neel wou hom nie toe­laat om deel te neem nie.

Of dit sy deel­na­me aan Dins­dag se 400 m-eind­ron­de gaan be­ïn­vloed, is nog ’n ope vraag. As Makwa­la nie daar­voor aan­tree nie, sal dit ’n groot rots uit Van Nie­kerk se pad rol. Makwa­la het die der­de vin­nig­ste tyd (43.84) van 2017 ge­hard­loop.

Van Nie­kerk sal eg­ter steeds die guns­te­ling wees, met die O­lim­pie­se kam­pi­oen en wê­reld­re­kord­hou­er wat in Ju­lie 43.62 sek. in Lau­san­ne, S­wit­ser­land ty­dens die Di­a­mant­li­ga-by­een­koms ge­hard­loop het.

Sim­bi­ne, wat sy vyf­de plek by die O­lim­pie­se S­pe­le in die 100 m Sa­ter­dag­aand her­haal het, het ook ge­mak­lik deur­ge­dring in 20.26 sek. toe hy twee­de in sy uit­dun ge­ëin­dig het.

Sim­bi­ne spog met die vyf­de bes­te tyd in die wê­reld van­jaar na­dat hy ’n paar maan­de ge­le­de 19.95 by Tuks se L.C. de Vil­liers-sta­di­on ge­hol het.

Die 19-ja­ri­ge Cla­ren­ce Muny­ai, wat in Ju­nie die wê­reld se bes­te ju­ni­or tyd nog ooit in die 300 m ge­hard­loop het, het in 20.19 sek. der­de ge­ëin­dig in sy uit­dun, maar is kort daar­na mee­ge­deel dat hy ge­dis­kwa­li­fi­seer is om­dat hy op die lyn ge­trap het.

Wen­da Nel het goed ge­vaar in die 400 m-hek­kies en haar plek in die half­eind­ron­de be­spreek toe sy twee­de in die uit­dun ge­ëin­dig het in 55.47 sek. Die VSA se Ko­ri Car­ter was eer­ste oor die wen­streep in 54.99. Die O­lim­pie­se goue me­dal­je­wen­ner Da­li­lah Mu­ham­mad van die VSA het haar uit­dun in 54.59 sek. ge­wen. Tye vir SA at­le­te wat Dins­dag deel­neem:

Mans 400 m, eind­ron­de: Way­de van Nie­kerk

(22:52). Vroue 400 m­hek­kies, half­eind­ron­de: Wen­da Nel (21:35). Vroue 200 m, ui­dun: Jus­ti­ne Palf­ra­man (20:30).

Fo­to: REU­TERS

Suid­A­fri­ka se Cas­ter Se­me­nya (heel links) strui­kel gis­ter­aand oor die eind­streep in die 1 500 m by die Wê­reld­kam­pi­oen­skap­pe. Se­me­nya het net­net ge­noeg ge­doen vir brons. Die Ke­ni­aan Faith Ki­py­e­gon bal in die mid­del vuis oor haar eer­ste plek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.