Nie­mand sou met gewete stem – ANC­hoë

Beeld - - NUUS -

“Ons al­mal hier het ’n man­daat van ons par­ty. Daar is nie­mand hier wat met sy gewete sal stem nie.”

“Ek glo daar­in om die amp van die pre­si­dent te re­spek­teer. Ek glo daar­in om die waar­dig­heid van die hoog­ste amp in die land te be­skerm. Maar Zu­ma het daar­die amp in on­eer ge­bring.”

Dr. Pie­ter Groe­ne­wald (VF Plus­lei­er):

“As die pre­si­dent be­reid is om ver­ant­woor­de­lik­heid te aanvaar vir die da­de van die re­ge­ring of wat hy toe­laat, dan kan ons sê dat hy ’n ver­ant­woor­de­li­ke pre­si­dent is. Hier­die pre­si­dent pak eg­ter al­tyd die skuld op ie­mand of iets an­ders, soos met sy uit­spra­ke oor­wit mo­no­po­lie ka­pi­taal .”

Mmusi Maimane. DA­lei­er

“Stem van­dag vir hoop, die hoop dat ons SuidA­fri­ka ’n be­ter plek vir ons kinders sal kan maak. Doen van­dag die reg­te ding. Stem vol­gens jou gewete en ver­wy­der hier­die kor­rup­te en ge­bro­ke pre­si­dent.”

“Die ANC sal sy eie in­ter­ne pro­ble­me op­los. Dit is die oud­ste be­vry­ding s be­we­ging wat nog be­staan. Ons sal nie deur nu­we of Mic­key Mou­se-par­tye voor­ge­skryf word nie. Ons het ver­troue in die de­mo­kra­ties ver­ko­se re­ge­ring en sy lei­er.” “Ons is nie hier om die de­mo­kra­ties ver­ko­se re­ge­ring van die men­se te ver­wy­der nie. Ons mo­sie is nie teen die ANC nie, maar teen Du­du­za­ne Zu­ma se pa (pres. Ja­cob Zu­ma).”

Ma­le­ma het ver­der aan ANC-LP’s ge­sê: “Ek het jul­le teen N­kand­la ge­waar­sku. Jul­le het nie ge­luis­ter nie en me­tro’s ver­loor.”

T­hem­ba Go­di (APC):

“Ons sal die mo­sie steun. Ons stem is ’n pro­tes teen wan­ad­mi­nis­tra­sie en kor­rup­sie.”

An­dries Tlou­am­ma (A­gang).

“Ons kan nie be­kos­tig om ge­lei te word deur ie­mand wat die deur vir see­ro­wers soos die Gup­tas oop­ge­maak het nie, en sy fa­mi­lie is be­guns­tig­des.”

Mand­len­ko­si Ga­lo (A­fri­can In­de­pen­dent Con­gress):

“LP’s se amps­eed ver­plig hul­le om in be­lang van ve­ral die arm­stes op te tree.” “Die op­po­si­sie glo ANC-LP’s moet hul­le help om hul doel te be­reik. Toe die ANC sy 105de be­staans­jaar ge­vier het, was die par­ty oop deur te sê dat van sy le­de be­trok­ke is by kor­rup­sie en fak­sie-ak­ti­wi­tei­te. Ons het in die o­pen­baar er­ken die ANC is ver­deeld.”

P­hum­zi­le van Dam­me (DA):

“Laat ons ont­hou waar­om ons van­dag hier is: Dit volg ná die Gup­ta-ge­borg­de ka­bi­net­s­kom­me­ling (van 31 Maart). Soos meer be­son­der­he­de van Gup­ta­be­heer en ons re­ge­ring na vo­re kom, is dit dui­de­lik dat Zu­ma die land en sy eie par­ty uit­ver­koop het.”

het daar­op ge­wys dat Pra­vin Gord­han, vo­ri­ge mi­nis­ter van fi­nan­sies, vroe­ër ge­sê het dat staat­skaping die land al so­wat R100 mil­jard ge­kos het.

wat deur ANC-LP’s uit­ge­jou is toe hy die po­di­um be­tree: “Hier het ons ’n si­tu­a­sie met ’n lei­er wat ons men­se be­lo­we het om die Grond­wet te hand­haaf, maar die hof het be­vind dat hy vir ons men­se leu­ens ver­tel het. Hy het saam met sy vrien­de, die Gup­tas, van ons men­se ge­steel.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.