Ver­we­se O’Con­nor huil in mo­tel

Beeld - - NUUS - – Ma­re­li­ze Bar­nard

Hon­derd­dui­sen­de men­se het reeds ’n nu­we vi­deo ge­kyk waar­in die Ier­se san­ger Sinéad O’Con­nor (50) op haar Fa­ce­book­blad laat blyk sy oor­weeg om haar eie le­we te neem en dat sy nou in ’n mo­tel bly.

Met haar ken­mer­ken­de kort ge­skeer­de ha­re en tra­ne wat loop, ver­tel O’Con­nor snik­kend hoe sy nou in ’n mo­tel in ’n sleg­te deel van die A­me­ri­kaan­se staat New Jer­sey bly.

Op die vi­deo kan ’n mens sien sy bly in ’n goed­koop mo­tel met ti­pie­se frai­ings aan die kus­sings en ’n af­druk teen die muur.

“Ek het ’n nier­steen . . . Ek gee so­veel lief­de in my le­we. Ek kan nie ver­staan hoe­kom ie­mand net so al­leen ge­los word nie,” sê O’Con­nor op ’n deel van haar vi­deo, wat deur The In­de­pen­dent ge­pu­bli­seer is.

O’Con­nor sê voorts vir haar is ’n gees­te­siek­te soos dwelms. “Dit gee nie ’n sh*t om wie jy is nie – die stig­ma gee ook nie ’n sh*t om wie jy is nie.”

Die vi­deo is vol­gens ’n foto van die Fa­ce­book-vi­deo, wat in ’n be­rig van die web­blad Me­tro ge­bruik is, reeds by­na 750 000 keer ge­kyk.

Die tyd­skrif Pe­op­le be­rig O’Con­nor is in Mei ver­le­de jaar deur haar seun Ja­ke Reynolds as ver­mis aan­ge­meld.

Sy is toe in ’n ho­tel op­ge­spoor en is na ’n hos­pi­taal ge­neem.

Sinéad O’Con­nor hui­lend op Fa­ce­book.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.