Ver­an­der die rooi­kaart­straf

Beeld - - KOMMENTAAR -

Dui­sen­de rug­by­on­der­steu­ners is hart­seer ná Sa­ter­dag se rug­by­wed­stryd.

Ver­an­der die rooi­kaart­straf van ’n rug­by­spe­ler deur die skul­di­ge spe­ler te ver­vang met ’n plaas­ver­van­ger.

Die wed­stryd word vol­tooi met 15 spe­lers, wat nie die wed­stryduit­slag be­ïn­vloed nie.

Die rooi­kaart­straf het al die spe­lers en dui­sen­de toe­skou­ers ge­raak.

Die straf van die spe­ler kan ver­der ver­leng word met die verhoor van die spe­ler.

Met K­wag­ga se straf het al­bei spe­lers in die lug ge­bots en vol­gens die kyk­weer was ’n geel­kaart reeds ’n erns­ti­ge straf ge­wees.

Al die Leeu-on­der­steu­ners is on­reg­ver­dig ge­straf en ons wen­se is dat die rooi­kaart­straf ver­an­der word om net die spe­ler te straf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.