Uit die Woord

Beeld - - MIDDELBLAD -

As ons le­we, leef ons tot eer van die He­re; en as ons ster­we, sterf ons tot eer van die He­re. Of ons dan le­we en of ons ster­we, ons be­hoort aan die He­re. – Rom. 14:8

En wan­neer hier­die ver­gank­li­ke lig­gaam met die on­ver­gank­li­ke be­klee is, en hier­die sterf­li­ke lig­gaam met die on­sterf­li­ke, dan sal die woord wat ge­skry­we staan, ver­vul word: “Die dood is ver­nie­tig, die oor­win­ning is be­haal.”

– 1 Kor. 15:54

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.