Wat sê jy? S­tuur ’n SMS na 45571

Beeld - - MIDDELBLAD - – Ains­lie – Koos – Dup – RDB van Pta – AP – Ger­hard – Hen­nie – Le­ser – Jan­nie – An­dré van Car­le­ton­vil­le – Hans – Loutjie – Pen­si­oen­trek­ker

SMS’e kos R1,50

SMS’e met die naam en plek van die skry­wer kry voor­keur. SMS’e son­der ‘n naam of skuil­naam word nie oor­weeg nie.

► Die ver­maak­lik­ste en bes­te se­pie is die par­le­ment. S­pan­nend, ko­mies en tra­gies. Nie­mand kan be­ter draai­boe­ke as die ANC­hans­wors­po­li­ti­ci skryf nie. ► DA, met hier­die op­tog­te wat jul­le so re­ël, de­sta­bi­li­seer jul­le net die land. As jul­le nie die dag wil werk nie, vat eer­der ver­lof. ► Kor­rup­sie in die re­ge­ring is net soos die wa­ter­lek­plek­ke in Pretoria­Noord. As hul­le een gat toe het, bor­rel dit weer op ’n an­der plek uit. Sterk­te vir die ou­ens wat her­stel­werk pro­beer doen. ► Loep van Pretoria, baie men­se wat baie ke­re op die grens was, suk­kel van­dag nog om al­les te ver­werk. Jy was dui­de­lik nie daar nie. ► Ek stem 100% saam vir ’n sexy, vol­ler fi­guur. Vroue met ron­dings en kur­wes. So 85 kg tot 100 kg is die i­de­a­le ge­wig. Sag op die hand en die oog. ► Pe­tro, jy slaan die spy­ker op die kop wat Vic­tor Mat­field be­tref. ’n Le­gen­de vir e­wig. ’n O­preg­te mens wat al­tyd tyd het vir sy me­de­mens. Ek ken hom per­soon­lik baie lank en nog nooit het ek ge­sien dat hy e­nig­ie­mand af­jak wat vra vir ’n hand­te­ke­ning of foto nie. Hy doen dit met ► Ter­wyl daar gis­ter­aand op kykNET­nuus weer breed­voe­rig oor die doodskis­voor­val be­rig is, hard­loop die ge­skre­we nuus­brok­kies met die nuus van nóg ’n plaas­moord by Gro­blers­dal on­der vin­nig ver­by. Skan­de! ► Gi­ga­ba, as die vlie­ë­niers van die Suid­A­fri­kaan­se Lug­diens staak, moe­nie eens pro­beer om te red nie. Dan’s dit ver­by met Do­ris Day. ► Lyk my nie mnr. Van Ton­der gaan om ver­sko­ning vra nie. Hy mors met kon­ses­sie­hou­ers. ► Hans Pie­ter­sen, kyk of jy die moed het om ’n paar Mos­lem­sko­le se na­me te noem met wie se gods­diens­be­leid jy nie saam­stem nie. ► Die S­cha­den­freu­de wat van noord van die Juk­skei kom, gaan nie on­ge­siens ver­by hier­die Leeu nie. ► Hen­nie van Mid­rand, ek hoop jy het ge­sien dat die Blou Bul­le teen die C­span van die Leeus ge­speel het. Dit sou nog­al sleg wees as die Bul­le nie ge­wen het nie! ► Hen­nie en Koos Wes­sels, baie ge­luk dat jul Bul­le se Su­per­rug­by­span die Leeus se C­span ge­wen het! Dis steeds nag in Pretoria! ► Koos Wes­sels het se­ker ver­geet: Die Bul­le het on­langs teen die EP Kings ver­loor. ► Koos Wes­sels, wan­neer laas het die Blou Nul­le e­ni­ge be­kers ge­wen? ► Gun die Blou Bul­on­der­steu­ners soos Hen­nie van Mid­rand hul oom­blik van glo­rie. Hul A­span het die Leeus se C­ en D­span ge­meng ’n pak ge­gee. ► Ver­le­de week was ’n kaart reg­ver­dig toe dit die Leeus ge­help het. Nou haat Ac­kers kaar­te. Hou die Leeus nie van ’n ge­ly­ke speel­veld nie, of is dit swak sport­man­skap? ► Ek is dui­de­lik nie ’n Bul­on­der­steu­ner nie, want ek kan er­ken dat my span, die Leeus, deur ’n be­ter span ge­klop is en ge­luk­kig was teen die Haaie. ► S­te­phen Nell is dood­reg deur te sê dat swak dis­si­pli­ne die spel be­derf. Rug­by is ’n span­sport. Die Leeus kerm net as dit hul­le pas. ► Wens ie­mand kan vir S­te­phen Nell ’n rooi­kaart gee. ► Rug­by se rooi­kaar­te ver­an­der ’n wed­stryd wat ’n skou­spel kon ge­wees het in ’n klug. S­tuur die oor­tre­der af, maar ver­vang hom da­de­lik van die bank af. Verhoor hom la­ter en straf hom dan. Tans word toe­skou­ers ge­straf wat baie be­taal het om die wed­stryd te sien. Geen won­der die pa­vil­joe­ne is so leeg nie. ► Wat het van die skit­te­ren­de skeids­reg­ter Craig Jou­bert ge­word? ► Sal be­slis nie Kro­toa gaan kyk nie om­dat dit so on­ein­dig baie ge­ad­ver­teer word. ► Kro­toa is uit­ste­ken­de ver­maak. Het van al­les om my ver­geet. Ma­ria van Rie­beeck was koud en af­sy­dig. Baie les­se uit fliek, kul­tu­re ver­skil­lend, maar al­mal bly men­se. ► Ek weet van men­se wat na­dat hul­le af­ge­tree en nou pen­si­oe­ne ont­vang weer die een of an­der werk kry en die in­kom­ste glad nie op hul be­las­ting­op­ga­wes meld nie. Hoe skelm kan ’n mens wees! ► Blou­wil­lem se sto­ries oor by­na­me bring aan­ge­na­me her­in­ne­rin­ge te­rug. Ek was in 1955 in ma­triek in die Ka­la­ha­ri­ho­ër­skool en het Oer­woud en vlak­te as voor­ge­skre­we boek ge­had. Daar was drie Van der Mer­we­broers in die skool – die oud­ste een was Tar­zan, die twee­de een was Oer­woud en die der­de een Vlak­te. ’n An­der ou­tjie het sul­ke sla­pe­ri­ge o­gies ge­had en hy was Klaas­va­kie.

Hans Pie­ter­sen

Kro­toa (Cry­stal­Donna Ro­berts) en Jan van Rie­beeck (Ar­mand Au­camp) in Kro­toa.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.