13 451

Beeld - - NUUS -

D­wars:

1. Prin­se of vors­te in In­dië

4. Iets van ’n ou mens wat jy nie op kalm wa­ter sal vind nie!

8. Van meer on­langs

9. Lei­er in ou Ve­ne­sië

10. Ge­was­se wat vol­op in die Bo­land is

13. Hy het een van bo­ge­noem­de ge­had in die By­bel

15. Im­mu­ni­seer

18. Die ma­troos is een, maar ook die ad­mi­raal

19. Ek­stra waar­de van een be­taal­mid­del bo ’n an­der

22. Ge­skerts

23. Eer­der

24. Hul­le praat wel in die ver­kie­sing!

Af:

1. Tyd van die groot vas (Islam)

2. Dryf­veer

3. Be­jaar­de pro­fe­tes in Lu­kas 2 wat oor die Kind­jie ge­praat het

5. Moei­lik­heid

6. Bla­re van ’n ui

7. Me­taal aan me­taal sit

11. Met ’n stif skryf

12. On­der­steun

14. O­pen­baar dat al­mal kan sien

16. Sy maats was Rooie, Blik­kies en Da­wie, des­tyds

17. Tok­ke­lin­stru­ment

18. In be­son­der

20. Broers be­roemd vir hul spro­kies

21. Plat­slaan

O­plos­sing van 13 450 D­wars:

1. Bons; 8. Kon­for­meer; 9. Swem­mers; 10. Ol­ga; 12. Broeis; 14. Er­vaar; 15. I­di­oot;

17. Es­sens; 18. Eg­go; 19. E­tens­uur; 21. Tr­ein­diens; 22. Tert.

Af:

2. O­ne­we­re­dig; 3. S­kim; 4. En­kels; 5. Moe­sie; 6. S­moor­vis; 7. A­ria; 11. Graan­sui­er; 13. E­no­lo­gie; 16. Tien­de; 17. E­we­wel; 18. En­te; 20. Sist.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.