Wer­ke on­der­myn die kon­sep ‘i­de­a­le vrou’

Beeld - - KUNS & VERMAAK -

Die ver­teen­woor­di­ging van vroue in die vi­su­e­le kuns­te word be­lig in die ten­toon­stel­ling I Am Roo­t­ed, but I Flow, wat Vry­dag­aand in die hoof­ga­le­ry van die P­re­to­ri­a­se Kuns­ver­e­ni­ging o­pen.

Die ku­ra­tors poog om die kon­sep van die ‘‘i­de­a­le vrou’’ te ver­wy­der uit die ge­yk­te uit­beel­dings van vroue in kuns­wer­ke. Die vroue wat hier uit­ge­beeld word, is ge­stroop, broos, krag­tig, beeld­skoon, ont­war en on­a­po­lo­ge­ties.

Die B­rit­se skry­wer Vi­r­gi­nia Woolf se wan­hoop oor die tal­le so­si­a­le ver­wag­tin­ge wat aan vroue ge­stel word, het die ku­ra­tors Jo­han Con­ra­die en P­fun­zo Sido­gi aan­ge­spoor om wer­ke te kies wat die mo­der­ne ei­se uit­beeld wat aan vroue ge­stel word. Wer­ke van kuns­te­naars soos Kim Ber­man, Vu­si Beau­champ, Ma­jak B­re­dell, S­he­naz Ma­ho­med, T­hon­ton Ka­beya, Ca­rol Kuhn, Ma­ry-lee Ma­kunye, Di­ma­kat­so Mat­ho­pa, Ma­ri­on No­wak, Lie­sl Roos en Avi Soof­ul word uit­ge­stal.

Die uit­stal­ling word Vry­dag­aand om 19:00 deur prof. Ro­nel Rens­burg ge­o­pen. Dit duur tot 26 Au­gus­tus.

Die ga­le­ry by Mackie­straat 173, Nieu-Muckle­neuk, is van Dins­dae tot Vry­dae van 09:00 tot 18:00 oop en Sa­ter­dae van 09:00 tot 13:00. Ska­kel 012 346 3100 of s­tuur e-pos na art­sp­ta@mweb.co.za vir meer in­lig­ting.

Per­for­ming Wo­man, ’n o­lie­verf­werk deur Kim Ber­man.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.