Bro­se G­rie­kwas­ver­de­di­ging skep kans vir S­treep­truie

Beeld - - SPORT - Mar­nus Kok Skeids­reg­ter: Ras­ta Ra­si­vhen­ge Af­skop: 13:00 (SS 1, GDN)

Die een span is naar­stig­lik op soek na ’n eer­ste se­ge ter­wyl die an­der een nog iet­wat suk­kel om sy rit­me te vind.

Dít is kort­om hoe die veld­tog­te van G­rie­kwas en die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie, wat van­dag in Kim­ber­ley slaags is, in die vroeë sta­di­um van die Cur­rie­be­ker-reeks be­skryf kan word.

Die Pou­blou­es hoop om tuis, in toe­stan­de wat hul be­ter pas, op die wen­pad te kom.

“Ek dink die speel­toe­stan­de in Kim­ber­ley gaan ons be­ter pas. Teen die Haaie Vry­dag­aand in Dur­ban was die bal nat en die hu­mi­di­teit hoog,” sê Pie­ter Bergh, hulp­af­rig­ter van G­rie­kwas.

G­rie­kwas het hul eer­ste twee wed­stry­de teen die Blou Bul­le (45-51) en die Goue Leeus (43-48) net-net ver­loor.

Teen die Haaie (3-41) het die wie­le eg­ter af­ge­kom.

Vir die WP se af­rig­ter, John Dob­son, sal ’n oor­win­ning e­wen­eens on­on­der­han­del­baar wees.

Die S­treep­truie het ver­le­de week in die Kaap ge­sweet om die Pu­mas met 34-19 te klop na­dat die Vry­staat-C­hee­tahs hul­le met 30-17 ge­klop het.

Waar die WP sy oor­win­ning oor die Pu­mas groot­liks aan sy goeie spel in die lyn­sta­ne te dan­ke het, is dit een van die af­de­lings van G­rie­kwas se spel teen die Haaie wat nie na wen­se was nie.

G­rie­kwas het ook reeds 20 drieë af­ge­staan en sal hul ver­de­di­ging moet op­skerp.

Die S­treep­truie se ge­vaar­li­ke ag­ter­ste

‘‘

Ek dink die speel­toe­stan­de in Kim­ber­ley gaan ons be­ter pas.

drie­hoek – die heel­ag­ter SP Marais en die vleu­els Se­a­be­lo Se­nat­la en B­jorn Bas­son – weet hoe om af te rond. Hul­le sal met bal en al be­trap moet word.

Be­se­rings aan G­rie­kwas se voor­ste twee skrum­ska­kels, Poe­rie van Rooy­en en Chris­ti­aan Mey­er, laat die deur oop vir die voor­ma­li­ge C­hee­tah Re­nier Bo­tha om hom teen die er­va­re De­waldt Du­ven­ha­ge te meet.

G­rie­kwas het teen die Haaie swaar in die skrums ge­leef.

Die Pou­blou­es se af­rig­ting­span het der­hal­we vir van­dag se krag­me­ting ’n s­plin­ter­nu­we voor­ry, Ni­co­laas Oosthuizen, Ma­ri­us Fou­rie en Li­am Hen­dricks, ge­kies.

Hul­le sal moet uit­haal teen die WP se voor­ry, JC Jan­se van Rens­burg, Ra­mo­ne Sa­mu­els en Wil­co Louw.

■ G­rie­kwas: AJ Coert­zen (k), E­de­ries A­rend­se, Ter­ti­us Kru­ger, Johna­than Franc­ke, En­ver Brandt, An­dré Swarts, Re­nier Bo­tha, Jo­no Jan­se van Rens­burg, Si­as Koen, Wen­dal Wehr, Pie­ter Jan­se van Vu­ren, M­za­wa­ne­le Zi­to, Ni­co­laas Oosthuizen, Ma­ri­us Fou­rie, Li­am Hen­dricks. PLAASVERVANGERS: Wil­mar Ar­nol­di, S­te­phan Kot­ze, Jo­na­than A­den­dorf, De Wet Kru­ger, Ti­aan Dorf­ling, Ge­or­ge W­hi­te­he­ad, E­ric Za­na.

WP: SP Marais, Se­a­be­lo Se­nat­la, EW Vil­joen, Mi­chal Ha­z­nar, B­jorn Bas­son, Kurt Co­le­man, De­waldt Du­ve­na­ge, Ni­zaam Carr, Ko­bus van Dyk, S­te­ph de Wit, JD S­chic­ker­ling, Chris van Zyl (k), Wil­co Louw, Ra­mo­ne Sa­mu­els, JC Jan­se van Rens­burg. PLAASVERVANGERS: S­car­ra N­tu­be­ni, Michael Kum­bi­rai, Ju­rie van Vuur­en, Jaco Coet­zee, Ja­no Ver­maak, Huw Jo­nes, Da­mi­an Wil­lem­se.

JC Jan­se van Rens­burg

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.