Groen­tjie Wie­se on­der ver­groot­glas

Beeld - - SPORT - O­wen Kock

Niell Jor­daan wil in sy tyd as kap­tein ’n veg­gees soos min by die Vry­staat-C­hee­tahs ves­tig.

Die Vry­sta­ters kom van­dag in hul der­de Cur­rie­be­ker­wed­stryd teen die Pu­mas in die M­bom­be­la­sta­di­on (Nel­spruit) te staan.

“Waar S­wys (Fran­cois Ven­ter) al­tyd ’n mo­ti­veer­der op die veld was, ’n spe­ler wat tot die bit­ter ein­de ge­veg het, wil ek ’n veg­gees on­der die spe­lers aan­wak­ker en toe­sien dat hul­le nog gro­ter ei­se aan hul­self stel.”

Jor­daan sê hul­le sal die Pu­mas, wat reeds met die Goue Leeus af­ge­re­ken het, nie on­der­skat nie.

“Dis ’n taai week wat op ons wag, maar ons voor­be­rei­ding was goed en die spe­lers is reg vir wat voor­lê. Dit gaan twee har­de wed­stry­de wees (eers teen die Pu­mas en dan Sa­ter­dag teen die G­rie­kwas in Bloem­fon­tein). Nie een van die span­ne durf on­der­skat word nie. Hul­le het die ver­moë om op e­ni­ge dag uit­ste­ken­de rug­by te speel.”

’n Spe­ler op wie die oë van­dag ge­rig sal wees, is die agt­ste­man Jas­per Wie­se, wat sy Cur­rie­be­ker­bui­ging vir die Vry­staat maak.

Jor­daan, wat ewe tuis op agt­ste­man is, sê hy sien daar­na uit om die jong Wie­se in ak­sie te sien. “Ek het al teen Jas­per ge­speel toe hy vir die Ix­i­as en ek vir die S­him­las ge­speel het. Dis goed om te sien hoe sy spel die laas­te paar jaar ont­wik­kel het. Nie net speel hy goeie rug­by nie, maar hy het ook as ’n goeie lei­er na vo­re ge­tree.”

Die Pu­mas se he­le agt­tal is ver­vang en hul­le speel ook met ’n nu­we ska­kel­paar. Die voor­ma­li­ge Vry­staat-los­ska­kel Si­as E­ber­sohn, wat op bin­ne­sen­ter diens ge­doen het teen die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie, is weens ’n stamp teen die kop nie oor­weeg nie. Hy word deur Hen­nie S­kor­bin­ski ver­vang, wat die kap­tein­skap by B­ri­an S­ha­ban­gu oor­neem. S­ha­ban­gu kry ’n rus­kans.

■ Pu­mas: De­von Wil­li­ams, Je­ro­me P­re­to­ri­us, Ger­rit S­mith, Hen­nie S­kor­bin­ski (k), Ru­wel­lyn Is­bell, Jus­tin van Staden, S­te­fan Un­ge­rer, Lam­bert Groe­ne­wald, T­hem­be­la­ni B­ho­li, Fran­cois K­lein­hans, Hugo Klop­pers, Je­re­my Jor­daan, Pie­ter S­choltz, Mar­ko Jan­se van Rens­burg, K­we­zi Mo­na. PLAASVERVANGERS: Frank Her­ne, De­Jay Ter­blan­che, Ca­me­ron Lind­say, Chris Cloe­te, Rey­nier van Rooy­en, Ko­bus Marais, Neil Ma­ritz. Vry­staat­C­hee­tahs: Clay­ton Blom­me­tjies, Ro­sko S­pe­cman, Wil­li­am S­mall­S­mith, Rayno Ben­ja­min, Ma­ka­zo­le Ma­pim­pi, Niel Marais, S­haun Ven­ter, Jas­per Wie­se, Hen­co Ven­ter, Niell Jor­daan (k), Re­niel Hugo, Jus­tin Bas­son, Ara­nos Coet­zee, Ja­c­ques du Toit, Ox N­che. PLAASVERVANGERS: E­rich de Ja­ger, Jo­seph D­we­ba, Ry­nier Ber­nar­do, Ju­ni­or Po­ko­me­la, Zee Mk­ha­be­la, JW Jon­ker, Mal­colm Ja­er.

Skeids­reg­ter: E­gon Se­conds

As­sis­tent­skeids­reg­ters: Ri­cus van der Ho­ven en A­lex Jon­ker.

TV­skeids­reg­ter: Jo­han G­reeff Af­skop: 15:00 (SS 1 en GDN)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.