Kol­wers druip

PRO­TE­AS KRY RAPPORTE

Beeld - - SPORT -

Die Pro­te­as het ’n skok­ken­de toer in En­ge­land be­leef wat ge­ëin­dig het met ’n reeks­ne­der­laag van 1­3 in die toets­reeks. Al­tus Mom­berg kyk na hoe die toets­spe­lers ge­vaar het.

VER­NON P­HI­LAN­DER

7mid­del­des

Het bo­aan die kolf­ en boul­ge

vir die Pro­te­as ge­ëin­dig, maar sy on­ver­moë om op die veld te bly het die Pro­te­as duur te staan ge­kom. Was heel­te­mal te goed vir die En­gel­se to­por­de­kol­wers en kon meer as net die 16 paal­tjies ge­neem het, was dit nie vir sy ge­stel nie.

MOR­NÉ MOR­KEL

8ge­mid­del­de

Of­skoon 19 paal­tjies teen ’n

van 26.36 heel skaf­lik is, gee dit nie reg­tig ’n wa­re beeld van hoe goed Mor­kel in die reeks ge­boul het nie. Hy was deur die reeks Suid­A­fri­ka se bes­te bou­ler en die aan­tal ke­re wat hy die bui­te­rand van die kolf ge­klop het, was ver­stom­mend.

KES­HAV MA­HA­RAJ

8de

Het hom nou in dié tien maan

ge­ves­tig as ’n sleu­tel­spe­ler in die Pro­te­as se bou­l­aan­val. Sy be­sten­dig­heid en ak­ku­raat­heid ver­leen op­sies aan sy kap­tein, maar 17 paal­tjies in vier toet­se is ’n goeie op­brengs vir ’n draai­er in die Pro­te­as­span. La­er in die or­de is hy ook heel han­dig met die kolf.

KA­GI­SO RA­BA­DA

6in Die jong blits was wis­sel­val­lig

die reeks, maar het be­ter en be­ter ge­boul hoe lan­ger die reeks ver­loop het. Dit wys mis­kien dat hy nie ge­noeg eer­ste­rang­se krie­ket speel nie. Die streep­bal­le waar­mee hy vir Da­wid Ma­lan op die O­val en Ben S­to­kes in Man­ches­ter ge­boul het, sal nog lank ont­hou word.

QUINTON DE KOCK

4bes­te

Be­slis nie die paal­tjie­wag­ter se

reeks nie. Die be­sluit om hom na nr. 4 in die kolf­lys te pro­mo­veer het nie juis ge­werk nie en hy was straks te voort­va­rend in moei­li­ke toe­stan­de. Het ’n paar won­der­li­ke vang­kan­se be­nut, maar ook ’n be­lang­ri­ke paar ver­brou.

DEAN ELGAR

6hon­derd­tal

Was die e­nig­ste Pro­tea wat ’n

in die reeks kon aan­te­ken, maar was an­der­sins wis­sel­val­lig. Hy het ook ’n paar be­lang­ri­ke vang­kan­se ver­brou op on­ge­leë tye. Sy kap­tein­skap in die eer­ste toets het ook nie baie ver­troue vir die toe­koms in­ge­boe­sem nie.

THEUNIS DE BRUYN

3twee

Die kap­tein van die K­nig­hts het

kan­se in die reeks ge­kry, maar niks reg­tig ge­doen om ’n kleim op ’n per­ma­nen­te plek in die span af te s­teek nie. Dis moei­lik wan­neer jy net plek­plek ’n kans kry, maar jy moet jou ge­leent­he­de be­nut.

FAF DU P­LES­SIS

4nie. Nie die kap­tein se bes­te reeks

Hy het die eer­ste toets weens ooi­e­vaars­ver­lof mis­ge­loop en het daar­na nie juis veel met die kolf by­ge­dra nie. Het die span goed ge­lei, maar met die res van die kol­wers wat ook ge­suk­kel het, moes hy ’n gro­ter by­drae ge­le­wer het.

HEINO KUHN

2ge­wag Die aan­vangs­kol­wer het lank

vir sy kans om toets­krie­ket te speel, maar ’n hoog­ste tel­ling van 34 in sy eer­ste agt kolf­beur­te is nie goed ge­noeg nie. Hy het hard ba­klei, maar nooit reg­tig ver­troue ge­gee dat hy die mas gaan op­kom nie.

HASHIM AM­LA

6bes­te Het steeds na die Pro­te­as se

kol­wer in die reeks ge­lyk. Hy sal eg­ter te­leur­ge­steld wees dat hy nie een van sy drie vyf­tig­tal­le in hon­derd­tal­le kon om­ska­kel nie. Was mis­kien ’n slag­of­fer van die ge­suk­kel van sy kolf­maats, aan­ge­sien dit die druk op hom laat laai het.

DUANNE OLIVIER 4die Het ’n skok­ken­de ver­to­ning in twee­de toets ge­had waar hy die ge­skors­te Ra­ba­da ver­vang het. Du P­les­sis kon glad nie op hom staat­maak nie en hy het lo­pies ge­lek. Was baie be­ter in die laas­te toets en sal die paal­tjies van Joe Root en Be

TEM­BA BA­VU­MA

5kom

Het am­per in el­ke beurt in­ge

met die taak om vu­re te blus. Het deur­gaans op sy ge­mak ge­lyk, maar ’n ge­mid­del­de van 32.12 in die reeks wys dat dit nie goed ge­noeg is nie. Dit is nou tyd dat hy dié tel­lings in groot beur­te om­skep.

CHRIS MORRIS

5oor­win­ning

Só goed soos hy was in die

in Not­ting­ham, so goor was hy in die der­de toets op die O­val. Hy het die ver­moë om ’n wed­stryd vir sy span met die kolf en bal te wen, maar is heel­te­mal te wis­sel­val­lig om op peil te trek.

JP DUMINY 2eer­ste Die hot­klou het slegs in die toets ge­speel en 17 lo­pies aan­ge­te­ken. Dit was straks sy laas­te toets vir Suid­A­fri­ka.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.