BLF skul­dig be­vind aan min­ag­ting van die hof

Beeld - - NUUS -

Black First Land First (BLF) is skul­dig aan min­ag­ting van die hof en le­de sal in heg­te­nis ge­neem word as hul­le aan­hou om joer­na­lis­te te dreig en te teis­ter, het die hoog­ge­regs­hof in Jo­han­nes­burg gis­ter be­slis.

Die Suid-A­fri­kaan­se Na­si­o­na­le Re­dak­teurs­fo­rum (Sa­nef) het weer ’n drin­gen­de aan­soek in­ge­dien dat An­di­le Mngx­i­ta­ma, BLF-lei­er, in heg­te­nis ge­neem word en

90 dae tronk­straf op­ge­lê word as hy die hof­be­vel weer min­ag.

Dit volg na­dat Mngx­i­ta­ma en BLF ’n a­maB­hun­ga­ne-ge­leent­heid ont­wrig het waar­op die #Gup­taLe­aks-e-pos­bood­skap­pe be­spreek is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.