‘Wat lag jy?’

Beeld - - NUUS -

Albie Brand, ’n Beeld­le­ser van Pot­chef­stroom, het dié twee jong rooi­bok­kies in die B­wabwa­ta Na­si­o­na­le Park dig­by die O­ka­van­go­ri­vier in die Zam­be­zi­strook in Na­mi­bië af­ge­neem. “Ek hou ve­ral van die een se glim­lag,” sê hy. Kyk op bl. 2 hoe jy te werk kan gaan as jy ook jou foto in Beeld wil sien en só in aan­mer­king wil kom vir ’n maan­de­lik­se prys.

Foto: ALBIE BRAND

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.