Gun die Cru­sa­ders hul oor­win­ning

Beeld - - KOMMENTAAR -

Ai tog, nou weet ek nie meer nie. Die he­le jaar kla nie­mand oor rooi- en geel­kaar­te nie.

Nou in die eind­stryd is daar hon­der­de wat kla, selfs Jo­han Ac­ker­mann.

Die Leeus is deur ’n bril­jan­te Cru­sa­ders-span ge­klop; spe­lers wat so ver moes vlieg en nog die be­rug­te lug­druk ook moes oor­kom.

As dit op die Cru­sa­ders se tuis­veld was, het hul­le die Leeus ver­mor­sel. Gee hier­die een vir die Cru­sa­ders, asseblief.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.