Ed­die Jo­nes boos oor Tuila­gi laat­nag fuif

Beeld - - SPORT - S­port­re­dak­sie laat pak voor die e­nig­ste kon­tak­ses­sie van die oe­fen­kamp van drie dae. Tuila­gi was in Ju­nie 2014 die laas­te keer in die Ro­se se op­draf­span en Jo­nes het ver­le­de Vry­dag ge­sê hy is die e­nig­ste spe­ler in staat “om die All Blacks te ver­niel”. H

Ma­nu Tuila­gi se hoop om nu­we le­we in sy in­ter­na­si­o­na­le rug­by­loop­baan saam met En­ge­land te blaas hang aan ’n dun draad­jie weens sy voor­lief­de vir ’n ge­fuif.

The Gu­ar­di­an be­rig Ed­die Jo­nes, die Ro­se se af­rig­ter, het Tuila­gi en Den­ny So­lo­mo­na van ’n oe­fen­kamp huis toe ge­stuur na hul­le glo dronk van ’n laat­nag­ge­kui­er in die dorp te­rug­ge­keer het. Jo­nes was glo woe­dend en het al­bei Maan­dag hul tas­se

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.