M­cG­re­gor rig waar­sku­wing aan Ma­y­we­at­her

Beeld - - SPORT - – Mir­ror.co.uk

Floyd Ma­y­we­at­her is deur Co­nor M­cG­re­gor ge­waar­sku dat hy op 26 Au­gus­tus kan hard­loop, maar nie kan weg­kruip nie.

Die A­me­ri­ka­ner is be­kend daar­voor dat hy mees­ter­lik op die ag­ter­voet kan boks as teen­voe­ter vir sy teen­stan­ ders, maar die Ier voel dié keer kan dit an­ders wees en dat Ma­y­we­at­her hom op die voor­voet moet ver­wag. Die siel­kun­di­ge oor­log­voe­ring gaan van­dees­week voort met M­cG­re­gor wat daar­op aan­dring dat Ma­y­we­at­her sy slaan­krag sal er­vaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.