2 ver­dag­tes ont­snap uit po­li­sie­vang­wa

Beeld - - Nuus - – Na­di­ne T­heron

T­wee ver­meen­de ro­wers het uit ’n po­li­sie­vang­wa in Bur­gers­fort, op die grens van Lim­po­po en M­pu­ma­lan­ga, ont­snap.

Die po­li­sie in Le­boeng, bui­te Gro­blers­dal in M­pu­ma­lan­ga, het gis­ter die pu­bliek se hulp ge­vra om hul­le te help in die soek­tog na Da­vid Ra­mahlo (30) en Mo­ses Ng­wat­le (39).

Vol­gens lt.kol. Mo­ats­he N­goe­pe, po­li­sie­woord­voer­der, is die t­wee mans tus­sen die streek­hof in Bur­gers­fort en die Le­boeng-po­li­sie­kan­toor ver­voer na­dat hul­le in die hof ver­skyn het op aan­klag­te van huis­roof en an­der dief­stal­sa­ke. Toe die po­li­sie­voer­tuig waar­in hul­le ver­voer is by ’n ver­keers­lig in Bur­gers­fort stil­hou, het die mans die deur van die vang­wa oop­ge­breek, uit­ge­spring en ver­dwyn.

Al­bei se han­de was ge­boei.

Die om­stan­dig­he­de van die ont­snap­ping word on­der­soek. E­nig­ie­mand met in­lig­ting wat kan help om die t­wee mans weer in heg­te­nis te neem, kan die naas­te po­li­sie­kan­toor bel, 08600 10111 s­ka­kel of ’n SMS na 32211 stuur.

Da­vid Ra­mahlo

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.