‘Wat jy uit­stuur, kom te­rug,’ sê A­mor

Beeld - - Nuus - Sim­vuy­e­le Ma­ge­za

“Kry daai pe­di­cu­re. Oe­fen. Doen din­ge wat vir jou lek­ker is. Jy ver­dien dit.”

Dit was A­mor Vit­to­ne se raad aan ’n groep vroue wat in P­re­to­ria vir ’n ont­byt­ses­sie by­een­ge­kom het.

Vit­to­ne, wat on­langs in die nuus was oor die op­na­me van ’n ge­sprek tus­sen haar en haar toe ver­vreem­de man, Joost van der West­hui­zen, het in ’n mo­ti­ve­rings­praat­jie vir Vrou­e­dag e­mo­si­o­neel ge­raak en aan die groep ge­sê daar is niks fout daar­mee om hulp te vra nie.

“Ver­al nou met al­les wat in die me­dia ge­beur, het ek be­sluit ek trek my hand­skoe­ne uit. Ek gaan nie meer ba­klei nie. Ek weet waar ek staan, al sê wie wat,” sê sy.

“Ons as vroue ver­geet soms dat dit ou­kei is om na ons­self te kyk. Ons wil nie tyd vir ons­self gun nie, want ons is bang ons moet dié tyd ge­bruik om na an­der men­se te kyk. Maar ons kan nie na al­mal kyk as ons nie self ge­sond is nie.

“Wat baie men­se nie be­sef nie, is dat al­les wat jy uit­stuur, na jou te­rug­kom. As jy ’n se­ën in an­der se le­we is, sal jy ook ge­se­ën word. As jy an­der heel­tyd af­breek, sal jy ook af­ge­breek word. Dalk nie van­dag nie, maar dit sal te­rug­kom.

“Die He­re het be­lo­we Hy sal my nooit al­leen laat nie. Hy sal ook nie vir jou nie.”

Fo­to: SIM­VUY­E­LE MA­GE­ZA

A­mor Vit­to­ne

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.