U­hu­ru op wen­pad; ge­weld be­gin

Beeld - - Wêreld­-Beeld - Sa­rel van der Walt

Ge­weld het reeds gis­ter in Ke­nia los­ge­bars, ’n dag ná die stem­dag waar­in Rai­la O­din­ga (72), op­po­si­sie­lei­er, vir die vier­de keer pro­beer het om die be­wind oor te neem.

Pres. U­hu­ru Ke­ny­at­ta (55), sy teen­stan­der, het vol­gens die ver­kie­sings­kom­mis­sie se web­werf gis­ter al ge­rief­lik voor­ge­loop na­dat so­wat 85% van die stem­me klaar ge­tel is.

Ke­ny­at­ta het in daar­die sta­di­um 54,8% van die stem­me ge­had, be­rig die nuus­a­gent­skap Reuters uit Nai­ro­bi. Met dié voor­sprong lyk dit of hy uit die staan­spoor sal wen en ’n twee­de ron­de ver­kie­sing nie no­dig sal wees nie.

O­din­ga het aan joer­na­lis­te ge­sê hy glo nie die uit­slae nie om­dat die ver­kie­sings­kom­mis­sie nog nie do­ku­men­te be­skik­baar ge­stel het wat dit staaf nie.

Hy het reeds voor die ver­kie­sing ge­sê hy ver­moed stem­knoei­e­ry gaan plaas­vind.

Gis­ter­og­gend het van sy on­der­steu­ners in die Ki­si­istreek met die po­li­sie slaags ge­raak. Een be­to­ger is dood­ge­skiet.

F­red Ma­ti­an­gi, waar­ne­men­de mi­nis­ter van bin­ne­land­se sa­ke, sê so­si­a­le me­dia sweep men­se op, be­rig Reuters.

Ke­ni­a­ne het reeds voor die ver­kie­sing ge­vrees ge­weld kan soos in 2007 op­vlam wan­neer die vol­le­di­ge uit­slae eers be­kend is.

Ná die ver­kie­sing tien jaar ge­le­de het so­wat 1 100 men­se in ge­weld ge­sterf en 600 000 an­der is dak­loos ge­laat.

Die BBC be­rig O­din­ga (Na­ti­o­nal Su­per Al­li­an­ce Par­ty) sê die uit­slae tot dus­ver is “fiktief” en “re­ke­naars se werk”.

By som­mi­ge stem­pun­te was daar pro­ble­me met e­lek­tro­nie­se toe­rus­ting of sel­foon­ont­vangs.

Ros­lyn A­kom­be, kom­mis­sa­ris van die ver­kie­sings­kom­mis­sie, ver­werp O­din­ga se be­werings, be­rig News24.

Ke­ny­at­ta se Ju­bi­lee-par­ty sê hy het ver­wag dat O­din­ga sul­ke be­werings sou maak.

Fo­to: REUTERS

T­ha­bo M­be­ki is een van die waar­ne­mers van die A­fri­ka­U­nie wat toe­sig hou oor die ver­kie­sing in Ke­nia.

Fo­to: REUTERS

Pres. U­hu­ru Ke­ny­at­ta stem Dins­dag in die ver­kie­sing.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.