Van­dag wat was

Beeld - - Wêreld­-Beeld -

Hen­ri Ne­st­lé, grond­leg­ger van Ne­st­lé en uit­vin­der van melk­poei­er, is in 1814 ge­bo­re. Ka­ren Zoid, A­fri­kaan­se mu­si­kant, is 39. 52 jaar ge­le­de (1965): Ka­ren Muir, ’n SA swem­ster, stel ’n wê­ reld­re­kord op in die 110 treë­rug­slag (tans 100 m); die jong­ste mens tot nog toe. 45 jaar ge­le­de (1972): Die Das­poort­ton­nel word amp­te­lik ge­o­pen. 33 jaar ge­le­de (1984): Die Zo­la Budd /Ma­ry Dec­ker­voor­val ge­beur in die 3 000 m by die O­lim­pie­se S­pe­le in Los An­ge­les.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.