Keer só dat woe­de oor­kook

Beeld - - Kommentaar -

I­zak Bergh, Mar­chant

Frus­tra­sie en woe­de is bed­maats en wan­neer die t­wee e­mo­sies kook­punt be­reik, is ge­weld net om die draai.

In Suid-A­fri­ka is werk­loos­heid en die ge­volg­li­ke ar­moe­de die groot­ste re­des vir frus­tra­sie, mis­daad en ge­weld­da­di­ge pro­tes. Om sa­ke te ver­er­ger is daar groot­skaal­se wan­be­stuur, swak diens­le­we­ring en kor­rup­sie weens werk­sku, on­be­voeg­de amp­te­na­re.

Land­wyd is men­se op moed­ver­loor se vlak­te weens die ANC se on­ver­moë om die land te be­stuur. Hy het nie ’n ge­brek aan plan­ne om die e­ko­no­mie reg te ruk nie, maar al­les sterf ’n stil­le dood.

Al ma­nier om ’n ka­ta­stro­fe te voor­kom is om staats­in­stan­sies soos E­s­kom en die Suid-A­fri­kaan­se Lug­diens te pri­va­ti­seer (wa­ter­voor­sie­ning ook) en om me­rie­te die e­nig­ste oor­we­ging in die o­pen­ba­re sek­tor te maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.