Be­sluit om die ATKV te los was reg

Beeld - - Kommentaar -

Koos Fou­rie, De Aar

Ek het vroe­ër van­jaar my lid­maat­skap van die ATKV be­ëin­dig om­dat hy al hoe meer die klem van tra­di­sies en waar­des na ’n geld­ma­ke­ry ver­skuif. Ek lees toe ook dat die CV van Ja­pie Gouws se op­vol­ger net van fi­nan­si­ë­le pres­ta­sies ge­tuig. En toe trek sy som­mer weg met ’n En­gel­se toe­spraak en “in­klu­si­wi­teit”. Max du P­reez se lid­wor­ding be­ves­tig my be­sluit om te be­dank was die reg­te een.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.