Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Middelblad -

SMS’e kos R1,50

SMS’e met die naam en plek van die skry­wer kry voor­keur. SMS’e son­der ‘n naam of skuil­naam word nie oor­weeg nie.

► As die ANC­le­de nie kan on­der­skei tus­sen die par­ty en JZ se da­de nie, moet ons aan­neem dat die par­ty ver­ant­woor­de­lik­heid aan­vaar daar­voor. – Ou­ma Zahn, P­re­to­ria ► Ai, ai, SA, het jul­le reg­tig ge­dink ’n ANC­LP gaan sy bui­te­ge­wo­ne sa­la­ris en an­der kor­rup­te in­kom­ste ver­beur deur teen Zu­ma te stem? Word wak­ker, hier­die is A­fri­ka op sy heel bes­te. So ploe­ter ons voort met die sir­ku­snar­re. – Tou van Tank­wa ► So nou kan die ANC­LP huis toe gaan, sy vrou toe­laat om duur in­ko­pies te gaan doen met sy R80 000­sa­la­ris en sy ge­we­te be­gra­we. Siek! – B­ren­da ► B­ril­jant van M­be­te met die ge­hei­me stem­ming. So spaar sy die ANC die ver­leent­heid om sy plig uit te voer deur teen die goeie ou­ens op te tree, we­ten­de dat hul­le mag­te­loos staan teen­oor die en­ke­le een wat hul­le in die ge­mors laat be­land het! – Le­ser ► Wan­neer gaan die ANC be­sef hy is nie meer ’n be­vry­dings­be­we­ging nie, maar die hui­di­ge re­ge­ring van die land? Geen won­der dit gaan so be­roerd nie. – Stel, Pta ► In die agt jaar van Zu­ma het hy die ANC meer ver­swak as wat al die op­po­si­sie­par­tye saam kon doen. Deur hom weer te be­skerm het die ANC al die op­po­si­sie­par­tye en die land mis­kien op lang ter­myn ’n groot guns be­wys. – Wyn­and Kok, Val­hal­la ► Ek won­der wie was die ne­ge draad­sit­ters wat bui­te stem­ming ge­bly het in die stem­ming oor die mosie van wantroue. – F­red­dy ► Nie­haus in ca­mo ag­ter die prez op die par­le­ment se trap­pe. Wat ’n by­een­koms van leu­e­naars! – Piet S­teyn, Mo­nu­ment Park ► Wie gee po­li­ti­ci die reg om hul­self lei­ers te noem? Is dit nie ’n ti­tel wat ver­dien moet word nie? Min van die hui­di­ge lot kwa­li­fi­seer myns in­siens. – Lou­is, Pta ► Mnr. Ra­map­ho­sa, net ’n paar vrae, ek dink baie stel be­lang. Wat doen jou vrou, hoe­veel kin­ders het jy, wat doen hul­le, wat is jou ge­loof, tot wat­ter kerk be­hoort jy, be­hal­we dat jy van buf­fels hou? – Le­ser ► Die ANC­le­de wat teen die mosie ge­stem het, het weer be­wys dat Ot­to von Bis­marck reg was toe hy ge­sê het po­li­tiek kan nooit meer wees as net maar die kuns van die naas­bes­te nie. – Myn­hardt Kok, P­re­to­ria ► Ná gis­ter se par­le­men­tê­re af­fê­re won­der ’n mens oor die waar­de van de­mo­kra­sie in SA. Die feit dat dit ’n man wat ons die grap van die pla­neet maak, laas­te laat lag, laat ’n mens lam in die knieë. Werk de­mo­kra­sie maar oral so ei­en­aar­dig en on­ver­staan­baar, of net by ons aan die suid­punt van A­fri­ka? – Ko­bus, Mid­del­burg

► Ma­na­na­saak: Waar is die ANC­vrou­e­li­ga nou? – Sa­rie, Vil­lie­ria ► KFC­aan­ran­ders sit in die tronk, maar Ma­na­na loop vry rond. Dui­de­lik dub­be­le stan­daar­de. – Con­rad, Pta ► Ek was 14 jaar lank be­trok­ke by ve­le o­pe­ra­sies in An­go­la. Dit is so dat daar man­ne is wat aan pos­t­trau­ma­tie­se stres ly, maar om soos Ben te be­weer dat “die mees­te” van­dag daar­mee suk­kel, is twak. – Loep, P­re­to­ria ► Ek wil net graag vir S­te­phan Jou­bert sê in my By­bel staan daar wek die dooi­es op. So dis reg om by ’n sterf­bed men­se te­rug te bid die le­we in. – Me­riet, Be­no­ni ► Beeld, jy maak el­ke dag spe­si­aal. ’n Lag­gen­de rooi­bok en S­par­ky wat van ron­de vrou­tjies hou. Dit kan nie be­ter nie! – Le­ni ► Waar­om dink mans vroue is s­ka­pe om na hul ge­wig te kyk? Kyk eer­der na ’n kar se bo­dy en ki­lo­me­ter­le­sing. Al­mal word oud. Skoon­heid ver­gaan, maar deug bly staan. – DB ► Goed ge­sê, S­te­phen Nell. Swak dis­si­pli­ne en on­wet­ti­ge spel be­derf wed­stry­de, nie kaar­te nie. Keur Ac­kers vuil­spel nou goed of kla hy net wan­neer hy nie voor­deel trek nie? – Bull, Pta ► Die Leeus sou baie meer re­spek af­ge­dwing het as hul­le die K­wag­ga­voor­val in die o­pen­baar af­ge­keur het in plaas daar­van om dit te ver­skoon met “hy het dit nie be­doel nie”. Rug­by is ’n span­sport en die he­le span (ook die be­stuur) moes ver­ant­woor­de­lik­heid aan­vaar het en eer­der ge­sê het: “Ons het droog­ge­maak.” – Ram­pie, Cen­tu­ri­on ► S­pring­bok­rug­by­S­pring­bok­ke wor­dis om Rooi­bok­ke!die draai. Die Geld eind­een po­li­tiek­van het ons rug­by oor­ge­neem. – Ben Wait

► Faf, met al­le re­spek, die he­le span het nie die mas op­ge­kom nie. Jou lei­er­skap het in die laas­te t­wee toet­se maar min ge­wys. – Le­ser ► Ag nee wat, dit is nie meer ’n ple­sier om Bin­ne­lan­ders te kyk nie. – Ni­co­lien, Wit­poort ► Lyk my Bin­ne­lan­ders weet nie meer wat om op te dis nie. Nee dan­kie vir gru­sa­me to­ne­le soos gis­ter­aand. – Su­san­na van Lyt­tel­ton ► kykNET se Wild en wrag­tag is skok­kend! Dit is wreed om die ar­me die­re te skiet. Wat nog van met ’n pyl en boog! Dit is siek! Ek kon nie vin­nig ge­noeg van ka­naal ver­an­der nie. Wys lie­wer iets wild en prag­tig. – PM, P­re­to­ria ► Ek is keel­vol vir kykNET se eet­pro­gram­me. Noem dit kykNET Kos. En wie wil na twak soos Kok­ke­door­tjie kyk? – Le­ser ► Wan­neer is die Sen­so­dy­ne­ad­ver­ten­sies op SABC2 een­dag ver­by? Ek is le­wens­lank van die pro­duk af­ge­sit. – El­le­nor

Faf du P­les­sis

Cy­ril Ra­map­ho­sa

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.