Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Al­mal het ge­hoor van jul­le ge­hoor­saam­heid aan die e­van­ge­lie. Ek is baie bly oor jul­le, en ek sou graag wou sien dat jul­le al­les weet van die goeie en niks wil weet van die sleg­te nie. – Rom. 16:19

Ek sal die troue lief­de van die He­re ver­kon­dig, die roem­ry­ke da­de van die He­re, al­les wat Hy vir ons ge­doen het, sy groot goed­heid vir Is­rael, al­les wat Hy ge­doen het in sy ge­na­de, in sy groot lief­de. – Jes. 63:7

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.