Pi­o­neer Foods se om­set daal heel­wat

Beeld - - Sake - Nel­lie Brand­Jon­ker

Die voed­sel­ver­vaar­di­ger Pi­o­neer Foods se om­set het tot dus­ver in die twee­de helf­te van sy boek­jaar baie ge­daal.

Die maat­skap­py, wat mie­lie­meel, ont­byt­kos, pas­ta en vrug­te­sap ver­vaar­dig, het in ’n han­dels­oor­sig ge­sê in die tien maan­de tot ein­de Ju­lie het sy om­set met 4% ge­daal. Sy jaar­ein­de is ein­de Sep­tem­ber, dus is t­wee maan­de se om­set nie in­ge­sluit nie.

In die ses maan­de tot ein­de Maart het sy om­set nog met 2% ge­styg, wat aan­dui hoe erg dit in die eer­ste vier maan­de van sy twee­de half­jaar ge­daal het.

Pi­o­neer Foods, wat die han­dels­na­me Sas­ko, ProNutro, Wee­tBix, Ce­res, White S­tar en Sa­fa­ri be­sit, het die da­ling in sy om­set groot­liks toe­ge­skryf aan de­fla­sie (pry­se wat la­er is as ’n jaar ge­le­de) in die mie­lie­prys.

Dit het die af­de­ling wat mie­lie­meel ver­koop se in­kom­ste tot dus­ver in die twee­de helf­te van sy boek­jaar laat daal.

Die maat­skap­py gee toe hy het aan die ein­de van sy eer­ste half­jaar aan­ge­dui hy ver­wag ’n be­ter ver­to­ning in die twee­de helf­te.

“Dit vind eg­ter sta­di­ger plaas as wat ver­wag is weens die aan­sien­li­ke ver­lang­sa­ming in die e­ko­no­mie, ag­gres­sie­we prys­me­de­din­ging en die laag­ste in­ter­na­si­o­na­le pry­se in se­we jaar vir ro­syn­tjies.”

Die uit­voer na A­fri­ka het ook nie te­kens van her­stel ge­toon nie.

Die maat­skap­py het min­der pro­duk­te in die mees­te ka­te­go­rieë ver­koop en sê dit het tot ge­paard­gaan­de druk op wins­mar­ges ge­lei.

Sy wins het reeds in die eer­ste half­jaar met meer as die helf­te tot R460 mil­joen af­ge­neem. Pi­o­neer sê dit was te wy­te aan ho­ër in­set­kos­te, ’n te­kort aan ro­syn­tjies en ’n ster­ker rand, wat sy in­ter­na­si­o­na­le be­dry­wig­he­de ge­knou het.

Die maat­skap­py sê eg­ter nie nou wat­ter uit­wer­king hy op sy wins ver­wag nie. Hy meen ’n her­ha­ling van die “af­wy­kings” is on­waar­skyn­lik in die ko­men­de boek­jaar.

Die han­dels­oor­sig is net ná 17:00 uit­ge­reik en het geen in­vloed op sy aan­deel­prys ge­had nie. Sy aan­deel­prys is am­per 19% la­er as ’n jaar ge­le­de op R141,65.

Pi­o­neer Foods het ge­sê ro­syn­tjie­pry­se is die laag­ste in se­we jaar en dit het ook sy om­set tot dus­ver in die twee­de helf­te van die boek­jaar ge­knou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.