S­ke­ma word ge­li­kwi­deer ná le­de ge­skuif is

Beeld - - Sake - Nel­lie Brand­Jon­ker

Die Raad op Me­die­se S­ke­mas (RMS) het be­sluit om die me­die­se s­ke­ma Com­mu­ni­ty Me­di­cal Aid S­che­me (Com­med) te laat li­kwi­deer.

Die s­ke­ma is be­gin Ju­nie in voor­lo­pi­ge ku­ra­te­le ge­plaas on­der meer oor die kom­mer ra­ken­de sy kor­po­ra­tie­we be­stuur en be­weer­de on­re­ël­ma­ti­ge voor­skot­te wat die s­ke­ma aan Al­l­ca­re, sy ad­mi­nis­tra­teur, ge­gee het om­dat hy kon­tant­vloei­pro­ble­me er­vaar het.

Die s­ke­ma het so­wat 13 000 hoof­le­de en af­hank­li­kes en sa­mel jaar­liks so­wat R250 mil­joen se by­dra­es in.

Com­med was ver­le­de jaar in die kol­lig toe hy ’n in­ter­dik ge­vra het teen die uit­rei­king van die RMS se jaar­ver­slag om­dat dit in­lig­ting be­vat het oor sy fi­nan­si­ë­le po­si­sie waar­mee hy nie saam­ge­stem het nie.

Die RMS het in ’n ver­kla­ring be­lan­ge­groe­pe in­ge­lig oor die be­sluit om Com­med te laat li­kwi­deer. Die be­sluit volg na­dat die ver­slag oor­weeg is wat deur die ku­ra­tor uit­ge­reik is.

Die RMS het ge­sê die be­sluit is in die bes­te be­lang van die be­guns­tig­des.

Sa­ke het on­langs be­rig Com­med se le­de gaan na Bo­ni­tas oor­skuif na­dat die s­ke­ma in­ge­wil­lig het dat dit kan ge­beur.

Die le­de sal nie aan e­ni­ge wag­tye on­der­he­wig wees nie.

Bo­ni­tas gaan nie die ba­tes en las­te van Com­med oor­neem nie en dit is dus nie ’n sa­me­smel­ting nie.

Die li­kwi­da­sie­pro­ses gaan be­gin na­dat die ver­skui­wing van die le­de van Com­med na Bo­ni­tas af­ge­han­del is.

In­tus­sen het Lu­sa­ni Mu­lau­d­zi, uit­voe­ren­de hoof van Al­l­ca­re, ge­sê die RMS het Com­med se red­dings­plan ver­werp.

“’n Am­bi­si­eu­se red­dings­plan vir Com­med het on­ge­luk­kig te laat ge­kom en die RMS het be­sluit om die s­ke­ma eer­der te li­kwi­deer,” sê Mu­lau­d­zi.

Mu­lau­d­zi sê hy is te­leur­ge­steld in die be­sluit om die s­ke­ma te laat li­kwi­deer om­dat “be­leg­gers ’n we­sen­li­ke waarborg as ’n do­na­sie vir die s­ke­ma” ge­gee het. Hy het nie ge­sê hoe­veel die be­leg­ging is, wat die be­pa­lings daar­van is of wie die be­leg­gers is nie.

Hy het ook ge­sê “nu­we kli­ën­te is vir die s­ke­ma ge­kry wat hom ver­der sou sta­bi­li­seer”. Wie die kli­ën­te is, het hy nie ge­sê nie.

Hy het by­ge­voeg Com­med sal saam met die RMS werk om die le­de na Bo­ni­tas te ver­skuif.

Vol­gens hom is Al­l­ca­re een van die min oor­bly­wen­de ad­mi­nis­tra­teurs wat ten vol­le in swart han­de is.

Hy sê die ad­mi­nis­tra­teur was die af­ge­lo­pe drie maan­de on­der nu­we be­stuur.

Vol­gens hom is die on­der­ne­ming in die tyd­perk ge­sta­bi­li­seer deur ’n her­ka­pi­ta­li­se­ring. Hy het nie ge­sê hoe­veel is be­lê om die maat­skap­py te her­ka­pi­ta­li­seer nie, en Net­werk24 het ook vrae aan hom ge­stuur om on­der meer uit te vind wie die be­leg­gers is.

Die RMS het ge­sê die ku­ra­tor se kon­trak is tot 25 Ok­to­ber her­nu en die li­kwi­da­sie­pro­ses sal ook eers be­gin na­dat ’n be­hoor­li­ke ont­le­ding van die fi­nan­si­ë­le si­tu­a­sie van Com­med af­ge­han­del is.

Fo­to: ISTOCK

Die Raad op Me­die­se S­ke­mas (RMS) het be­sluit om die me­die­se s­ke­ma Com­mu­ni­ty Me­di­cal Aid S­che­me (Com­med) te laat li­kwi­deer. So­wat 13 000 le­de word ge­raak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.