Sa­ke lyk nou so:

Beeld - - Sake -

S&P het Suid­A­fri­ka se staat­skuld be­gin A­pril af­ge­gra­deer, wat staat­skuld in rand op die laag­ste be­leg­gings­graad plaas en staat­skuld in bui­te­land­se geld­een­he­de een trap­pie la­er, op nie­be­leg­gings­graad of so­ge­naam­de rom­mel­sta­tus.

Fitch Ra­tings het in A­pril al­bei soor­te skuld tot rom­mel­sta­tus af­ge­gra­deer. In Ju­nie het Moody’s In­ves­tors Ser­vi­ce al­le staat­skuld met een vlak af­ge­gra­deer, maar dit bly net­net op be­leg­gings­graad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.