C­hee­tahs pak Ul­ster, Haaie in self­de na­week

Beeld - - Sport - O­wen Kock

Dit traak die Vry­staat-C­hee­tahs nie teen wie en waar hul­le die nu­we Pro14-rug­by­kom­pe­ti­sie gaan be­gin nie.

So het die C­hee­tahs se af­rig­ter, Rory Duncan, ge­re­a­geer op die nuus dat die Vry­sta­ters hul de­buut­stryd in die nu­we kom­pe­ti­sie op 1 Sep­tem­ber teen Ul­ster in Bel­fast speel.

Vol­gens Duncan moet sy span bui­ten­dien teen al die span­ne in die kom­pe­ti­sie speel, so dit help nie om te veel waar­de te heg aan wie hul eer­ste teen­stan­der is nie.

Die C­hee­tahs se twee­de wed­stryd is ’n week la­ter teen Mun­ster, voor hul eer­ste tuis­wed­stryd op 16 Sep­tem­ber teen Ze­bre van I­ta­lië.

Ter­wyl die Vry­sta­ters vol­stoom be­sig is om hul Cur­rie­be­ker­ti­tel te ver­de­dig, sal hul af­rig­ters hul huis­werk deeg­lik moet doen, aan­ge­sien hul­le die­self­de na­week van hul Pro14bui­ging, ook teen die Haaie in Dur­ban in ’n Cur­rie­be­ker­wed­stryd speel.

Die C­hee­tahs sal boon­op son­der hul S­pring­bok­ke oor die weg moet kom, aan­ge­sien hul­le dan in die Rug­by­kam­pi­oen­skap speel.

“Ons eer­ste t­wee wed­stry­de teen Ul­ster en Mun­ster gaan taai wees, maar ons sal reg wees,” sê Duncan.

“Dis ’n op­win­den­de tyd wat vir C­hee­tah-rug­by voor­lê. Al­mal is op­ge­won­de. Ons reis nou na Eu­ro­pa om te speel en al­mal sien uit na nu­we er­va­rings en uit­da­gings.”

Hy is op­ge­won­de oor sy span se eer­ste tuis­wed­stryd teen Ze­bre. Hy glo die on­der­steu­ners sien ook daar­na uit.

“Ek dink ons on­der­steu­ners sal die I­ta­li­a­ners hier ver­wel­kom en die s­pe­lers kan ook nie wag om in ’n nu­we kom­pe­ti­sie voor hul tuis­ska­re te speel nie.”

Die C­hee­tahs sal op 2 De­sem­ber in Bloem­fon­tein teen die S­car­lets speel voor­dat hul­le ’n maand lan­ge blaas­kans kry.

Hul­le her­vat hul veld­tog op 6 Ja­nu­a­rie teen T­re­viso in I­ta­lië voor­dat hul­le die t­wee daar­op­vol­gen­de na­we­ke teen die Kings, eers weg en dan tuis, speel. Dié t­wee Suid-A­fri­kaan­se span­ne is ’n der­de keer slaags op 27 A­pril vol­gen­de jaar.

Die Kings kom ook voor ’n steil berg te staan. Baie van hul Su­per­rug­by­spe­lers het reeds hul heil el­ders gaan soek. Dié span se o­pe­nings­wed­stryd is op 2 Sep­tem­ber, teen die ver­de­di­gen­de kam­pi­oen­span, die S­car­lets.

Die kwart­eind­ron­de van die Pro14-reeks is op die na­week van 4 Mei vol­gen­de jaar en die eind­stryd word op 26 Mei be­slis.

■ Die C­hee­tahs en Sout­hern Kings se vol­le­di­ge Pro14­pro­gram (tuis­span eer­ste) is:

Sep­tem­ber – 1ste: Ul­ster t. C­hee­tahs. 2de: S­car­lets t. Sout­hern Kings. 9de: Mun­ster t. C­hee­tahs; Con­nacht t. Kings. 15de: Kings t. Lein­ster. 16de: C­hee­tahs t. Ze­bre. 22ste: C­hee­tahs t. Lein­ster. 23ste: Kings t. Ze­bre. 30ste: C­hee­tahs t. Ospreys; Dra­gons t. Kings. Ok­to­ber – 6de: C­hee­tahs t. Glas­gow. 7de: T­re­viso t. Kings. 27ste: Glas­gow t. Kings. 28ste: Ze­bre t. C­hee­tahs.

No­vem­ber – 4de: Kings t. Ul­ster; Con­nacht t. C­hee­tahs. 25ste: C­hee­tahs t. E­din­burgh. 26ste: Kings t. S­car­lets.

De­sem­ber – 1ste: Kings t. E­din­burgh. 2de: C­hee­tahs t. S­car­lets.

Ja­nu­a­rie – 6de: T­re­viso t. C­hee­tahs. 13de: Kings t. C­hee­tahs. 20ste: C­hee­tahs t. Kings. Fe­bru­a­rie – 9de­11de: Blu­es t. C­hee­tahs. 16de­18de: Ospreys t. Kings; Glas­gow t. C­hee­tahs. 23ste­25ste: Ospreys t. C­hee­tahs; Lein­ster t. Kings. Maart – 2de­4de: C­hee­tahs t. Con­nacht; Kings t. Dra­gons. 23ste­25ste: Dra­gons t.

C­hee­tahs; Kings t. T­re­viso.

A­pril – 6de­8ste: C­hee­tahs t. Blu­es; Kings t. Mun­ster. 13de­15de: C­hee­tahs t. Mun­ster; Kings t. Blu­es. 27ste­29ste: Kings t. C­hee­tahs.

‘‘

Ek dink ons on­der­steu­ners sal die I­ta­li­a­ners hier ver­wel­kom en die s­pe­lers kan ook nie wag om in ’n nu­we kom­pe­ti­sie voor hul tuis­ska­re te speel nie.

— RORY DUNCAN, CHEETAS SE AF­RIG­TER

Fo­to: MLUNGISI LOUW

Rory Duncan en sy C­hee­tah­span is op­ge­won­de oor die be­gin van die Pro14­kom­pe­ti­sie op 1 Sep­tem­ber.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.