G­rie­kwas buit WP se swak dis­si­pli­ne uit vir se­ge

Beeld - - Sport - Se ag­ter­stand na slegs 15­17 laat krimp. Die B­lits­bok Se­a­be­lo Se­nat­la het kort ná rus­tyd die Ka­pe­naars die voor­tou laat neem toe hy deur­ge­glip het. G­rie­kwas se skrum­ska­kel Re­nier Bo­tha het kort daar­na gaan druk om sy span weer met 2422 te laat voor­loop. D

Om ná drie ag­ter­een­vol­gen­de ne­der­lae van die plan­ke op te staan, maak dié oor­win­ning iets be­son­ders. Noú kan hul­le in hul­self be­gin glo.

Só sê AJ Coert­zen, kap­tein van G­rie­kwas, wat hul eer­ste Cur­rie­be­ker­rug­by­wed­stryd van die sei­soen ge­wen het deur die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie gis­ter in Kim­ber­ley met 44­34 te klop.

Die Ka­pe­naars se skrum­ska­kel De­waldt Du­ve­na­ge is vroeg met ’n geel­kaart van die veld ge­stuur vir ’n oor­tre­ding by ’n los­skrum. Die Pou­blou­es het dit uit­ge­buit deur 14 pun­te in sy af­we­sig­heid aan te te­ken.

G­rie­kwas het in die twee­de helf­te ook ’n drie ge­druk in die tyd­jie wat die WP­heel­ag­ter SP Marais met ’n geel­kaart in die koel­kas was.

Die Ka­pe­naars se af­rig­ter, John Dob­son, sê om met ’n spe­ler min­der te speel het on­no­dig druk op hul ver­de­di­ging ge­plaas.

“Om met 14 s­pe­lers teen G­rie­kwas te speel soos wat hul­le van­dag ge­speel het, is on­moont­lik,” het ’n te­leur­ge­stel­de Dob­son ge­sê.

Die WP se eer­ste drie het eers in die 36ste mi­nuut ge­kom toe Ni­zaam Carr, die be­soe­kers se agt­ste­man, gaan druk het.

Een plek waar die Pou­blou­es aan­vank­lik swaar ge­leef het, was in die skrums, waar die WP se JC Jan­se van Rens­burg met Ni­co­laas Oost­hui­zen se gal ge­werk het.

Carr se drie het hoe­ka ge­kom toe die Pou­blou­es se skrum in tru­rat voor hul doel­lyn was. Nog ’n drie deur die vleu­el B­jorn Bas­son na­dat die si­re­ne vir rus­tyd ge­blaas het, het die be­soe­kers

Fo­to: GALLO IMAGES

AJ Coert­zen het die G­rie­kwas gis­ter aan­ge­voer in hul se­ge oor die WP.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.