Do­min­go kry dalk nu­we rol in SA krie­ket

Beeld - - Sport -

Rus­sell Do­min­go het toe­ge­gee sy tyd as Pro­tea­hoof­af­rig­ter blyk ver­by te wees.

Sy kon­trak met Krie­ket Suid­A­fri­ka ver­stryk van­dees­maand en dit lyk of En­ge­land se boul­af­rig­ter, Ot­tis Gib­son, die lei­sels gaan oor­neem.

Do­min­go kan lui­dens be­rig­te by die Suid­A­fri­kaan­se A­span of na­si­o­na­le o.19­span be­trek word.

“Ek was gaan­de oor my tyd saam met die span en ek dink ons het ou­kei ge­doen vir ’n span met tal­le uit­da­gings,” sê Do­min­go.

Ja­c­ques Kal­lis en Gra­e­me S­mith het in sy tyd uit­ge­tree. AB de Vil­liers het sy be­trok­ken­heid by in­ter­na­si­o­na­le krie­ket be­gin af­skaal, ter­wyl be­se­rings aan staat­ma­kers soos Da­le S­teyn en Ver­non P­hi­lan­der ook ’n fak­tor was.

“Dit sit ’n ou nog ’n bie­tjie te­rug as jy s­pe­lers soos hul­le ver­loor,” het Do­min­go ge­sê.

■ As ’n mens na T­re­vor Bay­liss, En­ge­land se af­rig­ter, luis­ter, is Gib­son, so te sê die Pro­te­as se nu­we brei­er. – S­port24, es­p­n­cri­cin­fo.com

Fo­to: Reuters

Rus­sell Do­min­go

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.