Nóg ’n drag slae vir Eu­ge­nie Bou­chard in Toron­to

Beeld - - Sport - – Reuters

Die Ka­na­dees Eu­ge­nie Bou­chard se in­sin­king op die ten­nis­baan duur voort.

Dié keer het ’n kwa­li­fi­seer­der van Kro­a­sië haar in s­koon stel­le voor haar tuis­ska­re in die eer­ste ron­de van die Ro­gers­be­ker­toer­nooi in Toron­to slae ge­gee.

Bou­chard het ’n pa­tri­o­tie­se ska­re ag­ter haar ge­had, maar Don­na Ve­kic het haar eer­gis­ter­aand met 6­3, 6­4 ge­klop. Dié jong­ste ne­der­laag be­te­ken dat Bou­chard nog net een en­kel­spel­wed­stryd kon wen se­dert sy op 1 Ju­nie in die twee­de ron­de van die Fran­se Ope uit­ge­ska­kel is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.