Re­bels ver­leng Ma­fi­kon­trak; nie ge­pla oor val­byl

Beeld - - Sport - – Reuters

Die Re­bels het on­danks die on­se­ker­heid oor hul toe­koms in die Su­per­rug­by­reeks die kon­trak van die Ja­pan­se agt­ste­man A­ma­na­ki

Ma­fi met nóg ’n sei­soen ver­leng.

Dít ter­wyl die Aus­tra­lie­se Rug­by­u­nie (ARU) nog be­sin oor wat­ter een van die Re­bels of We­stern For­ce on­der die val­byl gaan be­land ter wil­le van ’n meer vaart­be­lyn­de Su­per­reeks vanaf aan­staan­de jaar. Ma­fi (27) het van­jaar sy staal ge­wys in ’n swak Re­bels­span wat slegs een wed­stryd ge­wen het.

Hy het in al 15 wed­stry­de in hul veld­tog ge­speel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.