Skuif in 2019

Beeld - - Sport - – Reuters

Die A­me­ri­kaan­se PGA­kam­pi­oen­skap sal in 2019 die eer­ste keer se­dert 1972 nie in Au­gus­tus plaas­vind nie.

Dié ma­jor, tra­di­si­o­neel die vier­de en laas­te een op die gholf­ka­len­der, sal van 2019 af in Mei be­slis word.

Dit sal ná die A­me­ri­kaan­se Mees­ters­toer­nooi in A­pril en voor die A­me­ri­kaan­se Ope in Ju­nie plaas­vind. Ge­volg­lik sal die B­rit­se Ope in Ju­lie nou die laas­te ma­jor van die jaar wees.

Dié be­sluit is hoof­saak­lik ge­nood­saak deur gholf se te­rug­keer as ’n O­lim­pie­se sport. Om­dat die O­lim­pie­se S­pe­le ge­woon­lik aan die ein­de van Ju­lie en vroeg in Au­gus­tus plaas­vind, bots dit met die PGA­toer­nooi se ge­bruik­li­ke tyd­gleuf.

Deur die PGA­toer­nooi na Mei te skuif, kan span­kom­pe­ti­sies soos die Ry­der­be­ker­toer­nooi nou ook vroe­ër be­slis word. Die PGA het ook ge­sê die S­pe­lers­kam­pi­oen­skap voort­aan van Mei na Maart sal skuif.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.